Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Covid-19: ‘Ongewoon’ van SA om...
Op reis in inperkingstyd

Op reis in inperkingstyd

COVID-19 se inperkings stel nogal hoë eise aan ons verbeelding. Na al hierdie dae alleen tuis, mis ek mense, maar ek mis dit net soveel om rond te beweeg. In die week voor inperking was ek twee dae lank in die Wes-Kaap. Die aand tussenin het ek op Strand se strand...
Leesstof vir die kinders!

Leesstof vir die kinders!

Hou die kinders besig tydens die inperking! Daar is iets vir almal… Kleinspan Tippie maskers is nou beskikbaar! Tippie wil hê jy moet veilig bly tydens COVID-19! Die welbekende en geliefde Tippie-karakter wat op hierdie masker gedruk is sal bydra daartoe om die...

Pin It on Pinterest