Nuut by LAPA in Julie

Nuut by LAPA in Julie

Lapa is trots daarop dat ons gereeld fiksie en feite meng. Hierdie maand het ons vyte ook. Lekker lees! FIKSIE My naam is legio Madelein Rust Krimi Druknaam: LAPA 9780639600154 R280,00 Renata Malan help weer die polisie om ’n moordenaar vas te trek. Dié keer besef...
Die ryk geskiedenis van Afrikaanse volksliedjies

Die ryk geskiedenis van Afrikaanse volksliedjies

Somtyds, soos met die onlangse Hier Staan Ons-opvoering by die Voortrekkermonument, word ‘n mens herinner aan die ou volksliedjies wat ons as kinders gesing het. Liedjies soos “Siembamba” en “Daar Kom die Alibama” is in die volksgeheue...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Amper ‘n derde van SA nou werkloos Covid-19:...
Onderneming in die Kollig: Belle Moi Sugar Scrubs

Onderneming in die Kollig: Belle Moi Sugar Scrubs

Wêreldwyd se Wêreldgids bring Suid-Afrikaners in die buiteland bymekaar om ‘n netwerk te skep wat werk! Ondersteun ondernemings in Suid-Afrikaanse besit in jou omgewing. Elke week kies Wêreldwyd een van die ondernemings op die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn....

Pin It on Pinterest