VRIENDE VAN AFRIFORUM

VRIENDE VAN AFRIFORUM

Hierdie webblad is spesifiek geskep vir buitelandse ondersteuners van AfriForum wat graag gereeld tot ons projekte en aksies wil bydra, maar nie toegang tot ’n Suid-Afrikaanse bankrekening het nie. AfriForum het die grootste waardering vir Suid-Afrikaners in die...
So gooi ons die Rooitaal

So gooi ons die Rooitaal

Amerikaners hou meestal nie hulle lyf taalpolisie nie. Hulle sal jou nie sommer reghelp oor ʼn “is” wat ʼn “are” moes gewees het nie. Vir my as tweedetaalspreker met ʼn aksent is dit goeie nuus. Danksy hierdie gesindheid oefen ek vrymoedig aan my Engels en praat dit na...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag...
LAPA Uitgewers: Gogga maak vir baba bang.

LAPA Uitgewers: Gogga maak vir baba bang.

Ons gaan jou behoorlik wakker hou met hierdie versameling spanningsverhale… Nagjagter Binne ’n oogwink verander die verhoogstuk van ’n Gotiese riller in die werklikheid toe ’n akteur op die verhoog sterf. Doktor Olaf Demeyer, ’n forensiese profileerder, se...

Pin It on Pinterest