Maand: Julie 2020

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. ‘Daar is meer krag in selfbeheersing as anargie’...

Nuut op Kraal Uitgewers se boekrak: Briewe van die tandemuis

Nuut op Kraal Uitgewers se boekrak: Briewe van die tandemuis

Haasbekkies word genooi om saam met Kardoemsie, die tandemuis, op ’n verbeeldingsvlug te gaan in Kraal Uitgewers se eerste kinderboek Briewe van die tandemuis (deur Michelle van der Merwe, met illustrasies deur Carina van Zyl). Briewe van die tandemuis is deel van die...

Barend Celliers – een dood, twee keer onskuldig

Barend Celliers – een dood, twee keer onskuldig

’n Waterverfskildery deur G. Stoper uit ca. 1900 toon die aankoms van ’n groep beseerde Boere tydens die Anglo-Boereoorlog. Kmdt. Barend Celliers is tydens die oorlog vyf keer gewond en in Februarie 1902 deur ’n opslagkoeël getref en gevange geneem. Bron: Wellcome...

Taal ken nie grense nie

Taal ken nie grense nie

Baie van julle ken daardie gevoel: Op ’n vreemde plek in ’n vreemde land hoor jy onverwags iemand Afrikaans praat. Of (wat soms erger kan wees) jy praat Afrikaans en dink niemand verstaan jou nie, maar skielik antwoord ’n stem jou. Daar is baie staaltjies hieroor,...

Wêreldgids in fokus – Europa

Wêreldgids in fokus – Europa

Om in 'n nuwe land aan te pas is 'n uitdaging. Die Wêreldgids het ten doel om mense wat besig is om in die buiteland aan te pas te help om ander Suid-Afrikaners te ontmoet en terselfdertyd hul ondernemings te ondersteun. Hier kan jy winkels, kerkdienste, dokters en...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Pin It on Pinterest