Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Drie keer meer plaasaanvalle in dié provinsie...
INBLY-KONSERT: MONUMENTAAL

INBLY-KONSERT: MONUMENTAAL

Kom vier trots jou erfenis op 24 September, saam met van jou gunsteling kunstenaars, met Monumentaal – die konsert. Steek jou vuur by die huis aan en sing uit volle bors saam met bekende liedjies van Steve Hofmeyr, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Jay du Plessis en...
Die Bybel – in AFRIKAANS!

Die Bybel – in AFRIKAANS!

Op 26 Augustus 1933, vanjaar 86 jaar gelede, is ’n fees in byna elke uithoek van Suid-Afrika gehou. Die amptelike bekendstelling van die Afrikaanse Bybel is op dié dag gehou, met die hoogtepunt van feesvieringe wat in Bloemfontein plaasgevind het. Nagenoeg 5 000 gaste...
Nuut by Kraal Uitgewers: TydToer-bordspeletjie

Nuut by Kraal Uitgewers: TydToer-bordspeletjie

As jy al ooit gewens het dat jy in ’n tydmasjien kon klim en ’n reis deur tyd kon neem, dan is die nuwe bordspeletjie TydToer net vir jou bedoel. Toets jou kennis oor nagenoeg 600 jaar se Suid-Afrikaanse én internasionale geskiedenis met TydToer. In dié speletjie moet...

Pin It on Pinterest