Leesvordering:

23 – 28 Januarie 2022: Oppiwater Kunstefees

Mar 12, 2021

Wanneer: 23 – 28 Januarie 2022

Waar: Kaapstad – Namibë

Kajuite vanaf R9 200.00 per persoon wat deel!

Aanbod slegs beskikbaar tot Maandag, 1 Maart 2021. Onderhewig aan beskikbare kajuite.

Bespreek NOU hier onder.

Lefra Produksies het ‘n baie spesiale aanbod op kajuite vir die Oppiwater Kunstefees wat van 23-28 Januarie 2022 op die MSC Orchestra vaar vanaf Kaapstad na Namibië se mooie Luderitz en Walvisbaai. Hierdie spesiale aanbod geld net tot Maandag, 1 Maart 2021 om 24:00 en is per persoon wat ‘n kajuit deel. Ook net beskikbaar solank daar beskikbare kajuite is!

  • Binnekajuit:        R9 200 per persoon wat deel
  • Ocean View:     R9 750 per persoon wat deel
  • Balkonkajuit:     R10 750 per persoon wat deel

Bespreek nou by Monica Booysen (011) 815 3000 of kliek hier om te bespreek.

 

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Ouma Mollie en die mensvreter Fanie Viljoen Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie...

Oom Paul, sy soldate en die plein

Oom Paul, sy soldate en die plein

Terwyl die storms oor die geskiedenis woed en betogers onlangs nog met spuitverf rondom Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria gedans het, staar dié ou staatshoof in stilte in die verte. Sy klipvoete staan dalk nou (nog) rustig op Kerkplein met sy...

Resep: Sjokolademousse-kaaskoek

Resep: Sjokolademousse-kaaskoek

deur, Marinda Kook Maak 'n lekker nagereg vir jou en jou familie saam met Marinda Kook. Bestanddele 250 g roomkaas 250 g mascarpone 160 ml strooisuiker 60 ml kakao 250 ml room 5 ml vanielje 1 Lindt sjokolade 30 ml melk 1 pakkie oreokoekies 60 ml botter gesmelt Metode...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest