Leesvordering:

Perdekrag: Episode 3

Mei 10, 2021

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring… Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste een is eersdaags op die lug. In die eerste reeks is daar ʼn bakkie oorlog, rokende bande in ʼn blitsige BMW – klomp elektriese voertuie wat gaan wys hoe die toekoms lyk, ʼn klein vuurwa met ʼn Toyota embleem op en iewers probeer ons uitvind wat is die beste goedkoop tjor! Teken in en sluit by ons aan vir dié opwindende reis…

Episode 3

In episode 3 van Perdekrag reën Brendon en Jeanette nogsteeds sopnat…terwyl hulle twee veterane in die 7-sitplek sportnuts segment uittoets; Land Rover se splinternuwe Defender en Toyota se Land Cruiser Prado.

Kyk ook: Perdekrag, Episode 1 en Perdekrag, Episode 2

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Hierdie week se kollig is op Ipixel web & graphic solutions in Nieu-Seeland. Ipixel web & graphic solutions is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest