Soek resultate vir: afrikaans in pole

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Pole
21/02/2022

Uit en Tuis: ’n E-pos uit Pole

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het.  Hierdie week gesels ons met Ira van der Merwe wat in die middel van die pandemie na Pole toe getrek het. Hallo Ira, dit is baie lekker om met jou te…

Afrikaans gedy internasionaal
13/06/2017

Afrikaans gedy internasionaal

Deur Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel Afrikaans in Suid-Afrika – die land waarin dié taal met bloedsweet en harde werk ontstaan en ontwikkel het – aan die kwyn is en geminag word, wen die taal internasionaal al hoe meer veld en harte. Aan die tuisfront word die posisie van die taal aan verskillende…

Die internasionale waarde van Afrikaans
20/04/2017

Die internasionale waarde van Afrikaans

Deur Karien Brits “Laten we ons niet beperken tot het Angelsaksische kader, maar de veelheid aan visies en invalshoeken die door meertaligheid mogelijk worden gemaakt beschermen.” – Alisa van de Haar (De oer-Nederlandse traditie van meertaligheid)

Wêreldwyd: Poolse studente toer deur Suid-Afrika in Afrikaans – Prof. Fanie Olivier, Agata Leśnowolska & Zuzanna Waliszewska
17/03/2016

Wêreldwyd: Poolse studente toer deur Suid-Afrika in Afrikaans – Prof. Fanie Olivier, Agata Leśnowolska & Zuzanna Waliszewska

In die weste van Pole, halfpad tussen die Poolse hoofstad Warskou en Berlyn, leer ’n klein groep Poolse studente reeds jare lank Afrikaans. Dit is by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań in die Department Nederlands en Suid-Afrikaanse Studies – ook bekend onder die fênsie naam filologia południowoafrykańska. Afrikaans as Vreemde Taal is een van die…

Uit en tuis: ’n e-pos uit Oostenryk
25/03/2025

Uit en tuis: ’n e-pos uit Oostenryk

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Louise Gulbis wat in Oostenryk woon. Hallo, Louise! Van waar…

ʼn Winterwonderland Kersfees in Chicago
11/12/2024

ʼn Winterwonderland Kersfees in Chicago

Deur Annelise Blom Vir 21 jaar het ons al die voorreg om hier op die pragtige noordoewer van Chicago langs die Michigan-meer te woon. Kersfees was nog altyd ’n ongelooflike spesiale tyd van die jaar vir ons gesin. Ons het al vir baie, baie jare dieselfde pragtige tradisies waarna ons altyd so uitsien. Natuurlik is…

Uit en tuis: ’n e-pos uit Nieu-Seeland
11/11/2024

Uit en tuis: ’n e-pos uit Nieu-Seeland

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Sené de Waal, wat in Nieu-Seeland woon. Hallo, Sené! Van waar…

Pak jou tasse om jou droom na te jaag
09/09/2024

Pak jou tasse om jou droom na te jaag

Om medies te studeer in Riga, Letland Deur Marelize Vermeulen In Augustus 2019 klim ek grootoog en met ’n woeste poniestert op ’n vliegtuig na Riga in Letland. Nou, vyf jaar later, kan ek nie glo hoe die tyd gevlieg het nie. Toe ons in Riga land, is dit baie warmer as wat ek verwag…

Taalgemeenskappe is moeg vir taalgimnastiek soos dié van Nzimande,” sê AfriForum
09/10/2023

Taalgemeenskappe is moeg vir taalgimnastiek soos dié van Nzimande,” sê AfriForum

AfriForum sê dit raak al hoe duideliker dat taalgemeenskappe self verantwoordelik is vir hulle tale se beskerming, groei en voortbestaan. Dít in reaksie op die jongste polemiek oor Afrikaans se status as inheemse taal en posisie in die taalbeleidsraamwerk vir hoër onderwysinstellings. Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake sê enigeen wat glo dat die…

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur
11/09/2023

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

Kultuur is ’n belewenis, ’n geskiedenis, ’n taal, en dit is eenvoudig die bloed wat in jou are vloei. Jy kan trots wees daarop dat jy Afrikaans praat, dat jy deel is van die Afrikaners as kultuurgroep en dat jy kan sê jy is ’n Suid-Afrikaner! Waarom? Hier is 23 redes. Taal en kultuur 1.Afrikaans…