Vermaak wat jy nie wil mis nie!

APPEL se tuiskonsert neem jou op ‘n reis waar jy gaan lag, huil en waardeer. Kom geniet saam die stories en emosies agter die liedjies en hoor hoe dit aanvanklik geklink het toe dit maar nog net minute oud was.

Koop jou kaartjie nóú vir slegs R99 hier: https://bit.ly/AppelTK

Tuiskonserte is eksklusief beskikbaar op Dapper Media.

“ ’n geleentheid om die man en die stories agter die liedjies ‘n bietjie beter te leer ken ” – Appel

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest