Leesvordering:

BAK: Potjiekos Kompetisie

Mar 23, 2022

Kan jy die beste potjie maak, maar kort net die trofee om dit te bewys of geniet jy dit om lekker om die potte te kuier? Dan is hierdie net vir jou!

Skryf jou wenpot in, of kom kuier saam met die Brisbane Afrikaanse Kerk by ons jaarlikse potjiekoskompetisie. Die kaartjies gaan uitverkoop, so koop joune nou!

Datum: 21 Mei 2022
Tyd: 12:00 pm
Plek: Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia


Kontak vir Sunél Van Renen (sunel@wildzebra.com.au) as jy ‘n potjie wil inskryf. Daar is geen inskrywingsfooi, ons vra net dat jy jou bestandele borg.


Hiermee die pryse wat op die spel is:

Eerste prys:
2 Nagte akkomodasie in ’n queen kamer met onbyt ingesluit ter waarde van $480
Geskenk deur Big Fella Wines & Accommodation in Stanthorpe

Tweede prys:
$300 Geskenkbewys geskenk deur Home Loans in Australië

Derde prys:
$150 Geskenkbewys van De Beer Meat Company

Beste tema:
Geskenk ter waarde van $200 geborg deur Amorita Kluyts van Place Kangaroo Point

Hoofborg:
Chartfords Accountants

Terrein borg:
Wêreldwyd

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest