Kom kuier heerlik saam met ons by ons jaarlikse Skaapbraai. Bring eie drinkgoed en stoele. Kaartjies is te koop op ons webtuiste.
Kaartjies vir volwassenes – $30
Kinders tussen 5 – 12 jaar oud – $15
Kinders onder 5 jaar – gratis
Waar: Mt Gravatt Showgrounds
Wanneer: 19 Maart 2022
Hoelaat: 16:00
Klik hier om Brisbane Afrikaanse Kerk se webtuiste te besoek.