Kom geniet ’n heerlike naweek vol lag en pret saam met ons by ons Ballina Familie Kamp van 25 – 28 Januarie 2019. Ons hetverskillende akkommodasie geleenthede wat almal sal pas: cabins, krag staanplekke vir groot karavane, kamp-waentjies en nog meer. Ons gaan lekker saam kuier, braai en skoffel. Daar gaan lekker boeresport pret wees en nog vele meer om na uit te sien. Pieter Smith en Wicus van der Merwe kom ook al die pad van Suid-Afrika af om die hele naweek saam met ons te kuier.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Gaan bespreek sommer nou jou plek!

Plek: Ballina Beach Village
440 South Ballina Beach Road
New South Wales
2478

Vir meer inligting besoek gerus: https://www.facebook.com/events/1094408307387512/ 

No photo description available.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest