Leesvordering:

BARRY HILTON: EVOLVER-TOER – Kanada

Feb 23, 2017

Ná wat slegs as een van die suksesvolste loopbane in Suid-Afrikaanse komediegeskiedenis, neem Barry Hilton se nuwe vertoning Evolver dit een stap hoër.

Dié veelsydige en dinamiese program, wat in die vure van die internasionale komediekringe van London tot Hong Kong gesmee is, laat gehore magnetiese sjarme en aansteeklike gemak aan sy lippe hang. Sy uitmuntende gevoel vir tyd en ratse gedagtes laat elke gehoor in hul noppies, die verskillende agtergronde ten spyt.

Evolver het sy toer in Februarie 2016 in Sibaya, Durban begin, en beloof om ’n lewendige, wakker Barry met splinternuwe materiaal aan aanhangers te bring.

Met stelle wat nóg vulgêr of kwaadwillig, nóg gemeen, maar altyd snaaks is, staan Barry oor verskeie generasies heen bekend as die gentleman van komediante bekend, asook as ’n kunstenaar met ’n foutlose gevoel vir tyd, ’n onvoorspelbare haarlyn en ’n blik wat niks mis nie.

Sy skreeusnaakse grappies, sy wonderbaarlike vermoë om die gehoor te lees, sy ferm standpunte oor eerlike werk en onwrikbare werksetiek maak van hom iemand wat die tydtoets deurstaan het en voortgaan om te beïndruk terwyl hy nuwe hoogtes bereik en mense regoor die wêreld laat lag.

Vir meer inligting besoek: www.southafricanevents.com

Meer oor die outeur

Sue-Ann de Wet

Sue-Ann de Wet is die Hoof van Diaspora by AfriForum.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest