Leesvordering:

Behaaglike vakansieplek – Pieter de Lange

Mar 31, 2016

Voel jy jy moet net wegkom van die spreekwoordelike dolle gejaag en al die slegte nuus? Wel, jy kan baie slegter as die Portugese Asore-eilande doen. Ons het pas teruggekeer van ʼn heerlike week in Ponta Delgada op São Miguel, die grootste van die nege eilande. Die eilande waaruit die Asore-argipel bestaan, is meer as 1 400 km wes van Lissabon; dit is dus relatief toeganklik vir toeriste uit die VSA en Kanada. Dis nie so warm daar soos op die Spaanse Kanariese Eilande nie, maar dis minder gekommersialiseer en trek ʼn ander soort toeris, meestal dié wat hou van stap en walviskyk.

 

Meer oor die outeur

Sue-Ann de Wet

Sue-Ann de Wet is die Hoof van Diaspora by AfriForum.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Hierdie week se kollig is op Ipixel web & graphic solutions in Nieu-Seeland. Ipixel web & graphic solutions is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest