Besige bytjie wil na Los Angeles vlieg

02/05/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
photo-1597982087634-9884f03198ce

Die meeste mense is op soek na hul roeping, daardie iets wat ’n mens laat tik. Ek, Nina Loubser beskou myself egter as gelukkig omdat ek reeds van jongs af geweet het wat ek met my lewe wil doen – ek wou sing!

Ek het geweet dat om hierdie droom te verwesenlik geld gaan kos, aangesien sanglesse nie pasella is nie en kitare nie sommer uitgedeel word nie. In graad nege het ek toe die besluit geneem om my eie onderneming te begin, Pebble Vibes. Met die hulp van my ma kon ek dadelik aan die werk spring en my onderneming het vinnig gegroei. Ek het dié naam gekies omdat ek aanvanklik armbandjies uit semi-kosbare edelstene gemaak het met ’n gelukbringertjie (“charm”) aangeheg wat soos ’n woefie se voetspoor lyk. Van die begin af wou ek ’n gedeelte van my wins vir Wollies-diereskuiling skenk en so ’n verskil maak – daarom die woefievoetspoor-gelukbringertjie. Dieselfde jaar het my ma van AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie gehoor, ek het dadelik belanggestel en ingeskryf. Ek het die geleentheid gehad om my produkte by die Voortrekkermonument uit te stal gedurende ’n mark.

Ek is toe as die algehele wenner van die Juniorpreneurs-kompetisie (graad 8–9) aangewys. Met die kontantprys kon ek uiteindelik ’n kitaar koop asook sagteware wat my eintlike passie vir musiek en sang ’n hupstoot kon gee. In graad tien het ek my steeds met Pebble Vibes besig gehou en my passie vir musiek aanhou volg, en vandag is die reeks uitgebrei om items in te sluit soos gevlegte armbandjies met verskillende gelukbringertjies, onder meer hartjies, ’n stukkie legkaart en een wat lyk soos ’n gevoude lint vir die bewusmaking van outisme. 

Soos my selfvertroue gegroei het, het ek aan sangkompetisies begin deelneem. In graad 11 het ek ’n aanbod gekry om my onderneming  te verkoop. Ek het die aanbod aanvaar en is tans besig met ’n nuwe idee vir ’n ander onderneming.

Gedurende dié tyd hoor ek toe van die DMH-modelagentskap wat op soek is na nuwe talent. Die agentskap skep ’n platform vir modelle, akteurs, sangers en dansers van reg oor Suid-Afrika om hul talent internasionaal bekend te stel en ’n loopbaan te bou. Die finaliste wat gekeur word kry die geleentheid om vir opleiding te gaan wat oor vyf dae strek in Los Angeles, Hollywood. Gedurende die vyf dae word werkswinkels deur bekende kunstenaars aangebied. Dit is een van die opwindendste ervarings vir enige aspirant-sanger en beslis ’n “stepping stone” en tree vorentoe.

Ek het al my moed bymekaargeskraap en vir ’n oudisie gegaan, en daar dring ek toe sowaar deur, en aan die einde van hierdie jaar vlieg ek Los Angeles toe!

So nou werk ek harder as ooit aan my ondernemings om genoegsame fondse in te samel en my ouers het ook met skarefinansiering begin om my doel te bereik. Ek is so dankbaar vir AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie – dit het my baie van entrepreneurskap geleer en dit vir my moontlik gemaak om my ware passie van sang ten volle na te streef.

Ek wil hierdie geleentheid gebruik om meer jong mense aan te moedig om aan AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie deel te neem. Dit het gehelp om my drome te bewaarheid.

Volg my storie en klik hier om my te hoor sing, of as jy my wil help om in Hollywood uit te kom, klik hier om ’n bydrae te maak.

Aandag alle jong entrepreneurs

Vanjaar se Besigheidsbytjies-kompetisie inskrywings is nou oop en jy moet nie hierdie geleentheid mis nie. Skryf nou in vir Besigheidsbytjies 2023: https://besigheidsbytjies.co.za/skryf-in/

Volg AfriForum Sakenetwerk se sosiale media, Facebook en Instagram

Deel op

"*" indicates required fields

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
  • United States+1
  • United Kingdom+44
  • Afghanistan (‫افغانستان‬‎)+93
  • Albania (Shqipëri)+355
  • Algeria (‫الجزائر‬‎)+213
  • American Samoa+1
  • Andorra+376
  • Angola+244
  • Anguilla+1
  • Antigua and Barbuda+1
  • Argentina+54
  • Armenia (Հայաստան)+374
  • Aruba+297
  • Australia+61
  • Austria (Österreich)+43
  • Azerbaijan (Azərbaycan)+994
  • Bahamas+1
  • Bahrain (‫البحرين‬‎)+973
  • Bangladesh (বাংলাদেশ)+880
  • Barbados+1
  • Belarus (Беларусь)+375
  • Belgium (België)+32
  • Belize+501
  • Benin (Bénin)+229
  • Bermuda+1
  • Bhutan (འབྲུག)+975
  • Bolivia+591
  • Bosnia and Herzegovina (Босна и Херцеговина)+387
  • Botswana+267
  • Brazil (Brasil)+55
  • British Indian Ocean Territory+246
  • British Virgin Islands+1
  • Brunei+673
  • Bulgaria (България)+359
  • Burkina Faso+226
  • Burundi (Uburundi)+257
  • Cambodia (កម្ពុជា)+855
  • Cameroon (Cameroun)+237
  • Canada+1
  • Cape Verde (Kabu Verdi)+238
  • Caribbean Netherlands+599
  • Cayman Islands+1
  • Central African Republic (République centrafricaine)+236
  • Chad (Tchad)+235
  • Chile+56
  • China (中国)+86
  • Christmas Island+61
  • Cocos (Keeling) Islands+61
  • Colombia+57
  • Comoros (‫جزر القمر‬‎)+269
  • Congo (DRC) (Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo)+243
  • Congo (Republic) (Congo-Brazzaville)+242
  • Cook Islands+682
  • Costa Rica+506
  • Côte d’Ivoire+225
  • Croatia (Hrvatska)+385
  • Cuba+53
  • Curaçao+599
  • Cyprus (Κύπρος)+357
  • Czech Republic (Česká republika)+420
  • Denmark (Danmark)+45
  • Djibouti+253
  • Dominica+1
  • Dominican Republic (República Dominicana)+1
  • Ecuador+593
  • Egypt (‫مصر‬‎)+20
  • El Salvador+503
  • Equatorial Guinea (Guinea Ecuatorial)+240
  • Eritrea+291
  • Estonia (Eesti)+372
  • Ethiopia+251
  • Falkland Islands (Islas Malvinas)+500
  • Faroe Islands (Føroyar)+298
  • Fiji+679
  • Finland (Suomi)+358
  • France+33
  • French Guiana (Guyane française)+594
  • French Polynesia (Polynésie française)+689
  • Gabon+241
  • Gambia+220
  • Georgia (საქართველო)+995
  • Germany (Deutschland)+49
  • Ghana (Gaana)+233
  • Gibraltar+350
  • Greece (Ελλάδα)+30
  • Greenland (Kalaallit Nunaat)+299
  • Grenada+1
  • Guadeloupe+590
  • Guam+1
  • Guatemala+502
  • Guernsey+44
  • Guinea (Guinée)+224
  • Guinea-Bissau (Guiné Bissau)+245
  • Guyana+592
  • Haiti+509
  • Honduras+504
  • Hong Kong (香港)+852
  • Hungary (Magyarország)+36
  • Iceland (Ísland)+354
  • India (भारत)+91
  • Indonesia+62
  • Iran (‫ایران‬‎)+98
  • Iraq (‫العراق‬‎)+964
  • Ireland+353
  • Isle of Man+44
  • Israel (‫ישראל‬‎)+972
  • Italy (Italia)+39
  • Jamaica+1
  • Japan (日本)+81
  • Jersey+44
  • Jordan (‫الأردن‬‎)+962
  • Kazakhstan (Казахстан)+7
  • Kenya+254
  • Kiribati+686
  • Kosovo+383
  • Kuwait (‫الكويت‬‎)+965
  • Kyrgyzstan (Кыргызстан)+996
  • Laos (ລາວ)+856
  • Latvia (Latvija)+371
  • Lebanon (‫لبنان‬‎)+961
  • Lesotho+266
  • Liberia+231
  • Libya (‫ليبيا‬‎)+218
  • Liechtenstein+423
  • Lithuania (Lietuva)+370
  • Luxembourg+352
  • Macau (澳門)+853
  • Macedonia (FYROM) (Македонија)+389
  • Madagascar (Madagasikara)+261
  • Malawi+265
  • Malaysia+60
  • Maldives+960
  • Mali+223
  • Malta+356
  • Marshall Islands+692
  • Martinique+596
  • Mauritania (‫موريتانيا‬‎)+222
  • Mauritius (Moris)+230
  • Mayotte+262
  • Mexico (México)+52
  • Micronesia+691
  • Moldova (Republica Moldova)+373
  • Monaco+377
  • Mongolia (Монгол)+976
  • Montenegro (Crna Gora)+382
  • Montserrat+1
  • Morocco (‫المغرب‬‎)+212
  • Mozambique (Moçambique)+258
  • Myanmar (Burma) (မြန်မာ)+95
  • Namibia (Namibië)+264
  • Nauru+674
  • Nepal (नेपाल)+977
  • Netherlands (Nederland)+31
  • New Caledonia (Nouvelle-Calédonie)+687
  • New Zealand+64
  • Nicaragua+505
  • Niger (Nijar)+227
  • Nigeria+234
  • Niue+683
  • Norfolk Island+672
  • North Korea (조선 민주주의 인민 공화국)+850
  • Northern Mariana Islands+1
  • Norway (Norge)+47
  • Oman (‫عُمان‬‎)+968
  • Pakistan (‫پاکستان‬‎)+92
  • Palau+680
  • Palestine (‫فلسطين‬‎)+970
  • Panama (Panamá)+507
  • Papua New Guinea+675
  • Paraguay+595
  • Peru (Perú)+51
  • Philippines+63
  • Poland (Polska)+48
  • Portugal+351
  • Puerto Rico+1
  • Qatar (‫قطر‬‎)+974
  • Réunion (La Réunion)+262
  • Romania (România)+40
  • Russia (Россия)+7
  • Rwanda+250
  • Saint Barthélemy+590
  • Saint Helena+290
  • Saint Kitts and Nevis+1
  • Saint Lucia+1
  • Saint Martin (Saint-Martin (partie française))+590
  • Saint Pierre and Miquelon (Saint-Pierre-et-Miquelon)+508
  • Saint Vincent and the Grenadines+1
  • Samoa+685
  • San Marino+378
  • São Tomé and Príncipe (São Tomé e Príncipe)+239
  • Saudi Arabia (‫المملكة العربية السعودية‬‎)+966
  • Senegal (Sénégal)+221
  • Serbia (Србија)+381
  • Seychelles+248
  • Sierra Leone+232
  • Singapore+65
  • Sint Maarten+1
  • Slovakia (Slovensko)+421
  • Slovenia (Slovenija)+386
  • Solomon Islands+677
  • Somalia (Soomaaliya)+252
  • South Africa+27
  • South Korea (대한민국)+82
  • South Sudan (‫جنوب السودان‬‎)+211
  • Spain (España)+34
  • Sri Lanka (ශ්‍රී ලංකාව)+94
  • Sudan (‫السودان‬‎)+249
  • Suriname+597
  • Svalbard and Jan Mayen+47
  • Swaziland+268
  • Sweden (Sverige)+46
  • Switzerland (Schweiz)+41
  • Syria (‫سوريا‬‎)+963
  • Taiwan (台灣)+886
  • Tajikistan+992
  • Tanzania+255
  • Thailand (ไทย)+66
  • Timor-Leste+670
  • Togo+228
  • Tokelau+690
  • Tonga+676
  • Trinidad and Tobago+1
  • Tunisia (‫تونس‬‎)+216
  • Turkey (Türkiye)+90
  • Turkmenistan+993
  • Turks and Caicos Islands+1
  • Tuvalu+688
  • U.S. Virgin Islands+1
  • Uganda+256
  • Ukraine (Україна)+380
  • United Arab Emirates (‫الإمارات العربية المتحدة‬‎)+971
  • United Kingdom+44
  • United States+1
  • Uruguay+598
  • Uzbekistan (Oʻzbekiston)+998
  • Vanuatu+678
  • Vatican City (Città del Vaticano)+39
  • Venezuela+58
  • Vietnam (Việt Nam)+84
  • Wallis and Futuna (Wallis-et-Futuna)+681
  • Western Sahara (‫الصحراء الغربية‬‎)+212
  • Yemen (‫اليمن‬‎)+967
  • Zambia+260
  • Zimbabwe+263
  • Åland Islands+358
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels