Leesvordering:

Besigheid in die Kollig: Brooklyn Biltong

Aug 3, 2018

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. So eg Suid-Afrikaans soos pannekoek by die kermis en braai op ‘n Saterdagaand. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld. Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing.

Die besigheid wat hierdie week in die kollig verskyn is Brooklyn Biltong. Hierdie besigheid is op twee doelwitte gebou,

  1. Om biltong na Amerika te bring
  2. Om terug te gee aan hul stad terwyl hulle dit doen

As klein “laaitie” in Pretoria het Ben reeds die potensiaal van biltong raakgesien en sy Oupa Dawie fyn dopgehou om te leer. Nou maak hy en sy vrou, Emily, biltong in Amerika en hulle het nog nie terug gekyk nie.

As jy in New York woon en jy verlang na biltong dan moet jy beslis ‘n draai maak by Brooklyn Biltong.

Adres:  314 Prospect Ave

            Brooklyn, New York
Kontaknommer: +1 407-538-8876
Besoek Brooklyn Biltong se profiel op die Wêreldgids hier
Lys jou besigheid hier
Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest