Blogs

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Onthou helde soos Totius vandag op Taaldag

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Dit was die eerste amptelike poging om Afrikaans as volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te vestig. In latere jare het die datum as Afrikaanse Taaldag begin...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Saai gryp in by...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis: ’n e-pos uit Ierland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Kirsten Mocke wat tans saam met haar man in Ierland woon. Kirsten vertel ons meer van hul emigrasieproses en hulle lewe in...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Edinburgh

Uit en tuis: ’n e-pos uit Edinburgh

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Irene-Marie Esser wat in Edinburgh, Skotland woon. Hallo, Irene-Marie. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy...

Onderneming in die Kollig: Jozi Café

Onderneming in die Kollig: Jozi Café

Die Wêreldgids is ’n netwerk wat uit Suid-Afrikaanse ekspats en hul ondernemings bestaan, en help Suid-Afrikaners om tuis te voel in ’n nuwe omgewing. Elke week kies die AfriForum Wêreldwyd-span een van die ondernemings wat in die Wêreldgids gelys is om in die Kollig...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest