Wêreldwyd Blog

Die Kaap, ’n skip en ’n vrag verstotelinge

Die Kaap, ’n skip en ’n vrag verstotelinge

Daar word dikwels skertsend na Australië se verlede as bandietekolonie verwys en neerhalend gepraat van die “misdadigers” wat stamvaders van duisende Aussies is. Tog het Australië se geskiedenis eens – in 1850 – paaie met die Kaapkolonie van ouds gekruis en byna ook...

Min werkservaring? Bewys jouself só

Min werkservaring? Bewys jouself só

Om ervaring op te doen kort jy ’n werk en om ’n werk te kry, kort jy ervaring. Maar dié paradoks hoef jou nie moedeloos te maak nie. Daar is talle maniere om jou ervaring uit te brei, vir jouself vaardighede te bou en met selfvertroue jouself in die werksplek bewys....

Schloss Pillnitz naby Dresden in Duitsland

Schloss Pillnitz naby Dresden in Duitsland

Schloss Pillnitz op die oewer van die Elberivier, naby Dresden in Duitsland is ‘n wonderlike besoekpunt vir die toeris wat lief is vir kultuur of die natuur. ’n Verwysing na Pillnitz Paleis en Park as setel en herehuis van die plaaslike adel is die eerste keer in 1335...

Onderneming in die Kollig: LekkeVlieg

Onderneming in die Kollig: LekkeVlieg

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos Anton Goosen liedjies op die langpad. Elke week kies Wêreldwyd 'n besigheid vanaf die Wêreldgids om in die Kollig te staan. Hierdie week kyk ons na LekkeVlieg. Al is dit hoe lekker om in die kar te spring en...

Sewe belangrike feite oor migrasie

Sewe belangrike feite oor migrasie

Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hul manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel. Heelwat Suid-Afrikaners emigreer tans en die...

Onderneming in die Kollig: Broadwater Dental

Onderneming in die Kollig: Broadwater Dental

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos ouma se melktert. Hier kan jy nie net sien waar om biltong te koop nie maar ook waar jy in Afrikaans of in jou beste Suid-Afrikaanse Engels jou probleme kan verduidelik aan iemand wat sal verstaan wat jy bedoel....

Die verlange

Die verlange

Deur Charlene Breytenbach Emigrasie en verlange loop hand aan hand. Almal wat geëmigreer het, verlang na iets of iemand. Die verlange is veral rou die eerste drie jaar ná emigrasie – vir sommige korter en vir ander langer. Verlange is ook rou ná ’n lekker vakansie in...

Onderneming in die Kollig: Fox Plumbing

Onderneming in die Kollig: Fox Plumbing

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het nie net biltong winkels en braai-restaurante nie, die Wêreldgids bevat ook ondernemings wat in Suid-Afrikaanse besit is in die buiteland. Elke week kies ons een van hierdie ondernemings om in die Kollig te verskyn. Hierdie week kyk...

Voetslaan vir jou taal

Voetslaan vir jou taal

AfriForum doen dikwels ’n beroep op Afrikaanssprekendes om iets vir hul taal te doen – ’n petisie te teken, regsaksies te ondersteun, Afrikaanse produkte te koop of hulle kinders in Afrikaanse skole in te skryf – om maar enkele voorbeelde te noem. Vir mense wat vol...

Bly só in kontak met jou kleinkinders

Bly só in kontak met jou kleinkinders

Hoe na aan jou kleinkinders jy woon, bepaal dikwels watter soort verhouding jy met hulle het. Gelukkig is daar met die hedendaagse tegnologie geen rede waarom jy nie genoeg tyd saam met hulle kan spandeer nie. Daar is talle toeps vir jou selfoon en verskeie platforms...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest