Wêreldwyd Blog

Kersfees in Kanada

Kersfees in Kanada

Cathy Kotzé Kersfees in Kanada is ’n betowerende belewenis! Kersvader woon nie verniet in die noorde van die land nie (aldus die Kanadese!) ... Boonop is Kanadese deur die bank Kersvader se helpers – veral as dit met die uitdeel van geskenke te make het. Die woorde...

Finansiële diensverskaffers in die buiteland

Finansiële diensverskaffers in die buiteland

Wêreldwyd se Wêreldgids het 'n lys van verskeie ondernemings in Suid-Afrikaanse besit in die buiteland. Hierdie ondernemings is nie beperk tot winkels wat Suid-Afrikaanse produkte verkoop nie, dit strek veel wyer as dit. Daar is ook finansiële diensverskaffers. Hier...

Bannelinge in ’n vreemde land   

Bannelinge in ’n vreemde land  

Die Anglo-Boereoorlog het sy letsels op ’n nasie gelos. Terwyl tienduisende vroue en kinders in konsentrasiekampe oor die hele land gestop is, is Boerekrygers op die slagveld afgemaai. Tussen 1900 en 1901 is nagenoeg 6 000 Boeresoldate gevange gehou op ’n verlate...

Garage Sales

Garage Sales

Deur Cathy Kotze ’n Paar emigrante kan bekostig om hulle hele huishouding saam na hulle nuwe tuiste te neem wanneer hulle emigreer, maar die meeste van ons moet voor begin. Gelukkig is daar “GARAGE SALES”. Hierdie tipiese Noord-Amerikaanse instelling is die redding...

‘n Kruispad

‘n Kruispad

Deur Johan Nortje  Kort ná halfdag staan ons in die ry op die lughawe. Die vrou voor ons, aangetrek in wit serp, rooi baadjie en blou jeans, blaf vir die lugrederybeampte in 'n aksent wat ek nie kan plaas nie. Sy skud haar kop heen en weer. Tik met haar wysvinger op...

Meningstuk: Vir dié wat bly

Meningstuk: Vir dié wat bly

’n Ontnugterde belastingbetaler skryf ’n rukkie gelede dat belastingbetalers wat die vermoë het ’n morele plig het om hul finansiële ondersteuning van die onderdrukkende bestel te onttrek deur te emigreer. Dié opmerking het my nogal herinner aan Ayn Rand se epiese...

Video: Hester Verlang

Video: Hester Verlang

Wêreldwyd het so rukkie terug ‘n brief in die pos gekry, dit het so begin: Beste Wêreldwyd Ek is Hester en ek woon in Australië. Hierdie tyd van die jaar raak die verlange soms erg… Ons het besluit om ‘n filmspan te stuur om met Hester te gaan gesels oor haar lewe in...

Dokters in die buiteland

Dokters in die buiteland

Hierdie week se onderneming in die Kollig lyk so bietjie anders. Die Wêreldwyd-span het hierdie week besluit om 'n paar dokters wat op die Wêreldgids gelys is te noem. Dalk is daar een in jou omgewing en kan jy heerlik in Afrikaans jou kwale bespreek! Ons weet daar is...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest