Wêreldwyd Blog

Die Koninkryk van Thailand – die land van glimlagte

Die Koninkryk van Thailand – die land van glimlagte

Op 25 Januarie vanjaar – ná ’n vlug van 15 ure – word ons op die Suvarnabhumi-lughawe deur ’n vriendelike man ingewag wat ons bagasie met oorgawe in sy motor help laai. Ons is sat en stil, maar tog opgewonde op pad na ’n hotel iewers in die besige strate van Bangkok....

Die ander dam en sy ganse

Die ander dam en sy ganse

Om te emigreer is nie maklik nie. Jy land op ’n ander dam, en sy ganse is definitief anders as enigiets waaraan jy gewoond was. Hulle lyk anders, hulle klink anders, hulle loop en koop anders. Daar is ander reëls en regulasies, en dit is ’n ander gans wat besluit wie...

Wat kan ek doen as ek afgeknou word?

Wat kan ek doen as ek afgeknou word?

DEFINISIES Afknouery is enige gedrag wat iemand omgekrap, ongemaklik en onveilig laat voel. Hierdie soort gedrag word gewoonlik doelbewus en herhaaldelik uitgevoer en neem verskeie vorme aan, soos verbaal, fisies en emosioneel. Verbale afknouery is wanneer die boelie...

Wêreldwyd – Jou tuiskomplek in die buiteland

Wêreldwyd – Jou tuiskomplek in die buiteland

Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly. Wêreldwyd, ’n inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, bied reeds die afgelope agt jaar ’n aanlyn...

Afrikaans is Lekker 2020 – Kanada

Afrikaans is Lekker 2020 – Kanada

Kom geniet Steve Hofmeyr en Jak de Priester saam met South African Events in Kanada. Afrikaans is Lekker gaan elke jaar jou gunstelingkunstenaars Kanada toe bring. South African Events het 'n hele paar jaar gelede in Australië en Nieu-Seeland begin met Afrikaans is...

Tibbie Steyn: Heldin én volksmoeder

Tibbie Steyn: Heldin én volksmoeder

Op 5 Maart 1865 is ’n vrou gebore wat deur haar ondersteuning aan haar man én haar eie formidabele ywer as een van Suid-Afrika se “uitnemendste volksheldinne” vereer is. Rachel Fraser – beter bekend onder haar getroude van as Tibbie Steyn – was die eggenote van die...

Beeldskoon podsending: Liewe vriendin in die buiteland

Beeldskoon podsending: Liewe vriendin in die buiteland

Liewe vriendin in die buiteland, Ek weet dit kan nie altyd maklik wees om in ‘n ander land te bly nie, veral waar mense nie noodwendig jou taal praat of jou kultuur en grappies verstaan nie. Ek wil vandag vir jou sê dat jy wel nie alleen is nie. Ek wil jou uitnooi na...

Klub in die Kollig: Cheetah Rugby Ireland Fan Club

Klub in die Kollig: Cheetah Rugby Ireland Fan Club

Die Wêreldgids is nie net 'n hutspot van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland nie – daar is ook gemeenskappe van Suid-Afrikaners wat mekaar ondersteun, gereeld saam kuier en veral saam rugby kyk. Hierdie week het ons dus nie 'n onderneming in die Kollig nie...

Wat is afknouery?

Wat is afknouery?

DEFINISIES   Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n leerder met minder gesag en selfvertroue as die boelie. Verbale afknouery is wanneer die boelie kinders beledig, op ’n...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest