Wêreldwyd Blog

Boek van die week: Die groot boek van spoke en grille

Boek van die week: Die groot boek van spoke en grille

Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar? Wat is fout met juffrou Kupido – en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg? Woon daar werklik ’n mensvreter in die moeras soos party mense sê? Wat sal...

Onderneming in die Kollig: KuierKos

Onderneming in die Kollig: KuierKos

Wêreldwyd bring Suid-Afrikaanse produkte na Suid-Afrikaners in die buiteland met ons eiesoortige Wêreldgids. Jy kan nou so ’n klein bietjie minder huis toe verlang wanneer jy op jou stoep sit en biltong eet. Elke week kies ons by Wêreldwyd een onderneming wat in die...

Naweek Nadink: Hoe meer haas, hoe minder spoed

Naweek Nadink: Hoe meer haas, hoe minder spoed

Sekerlik een van my grootste ontnugterings – in tien maande terug in Suid-Afrika – is hoe gejaagd, en terselfdertyd, inwaarts gefokus baie mense is. As ’n mens nie daadwerklik stappe neem om jou aktiwiteite te prioritiseer nie, dan word alles belangrik. As alles...

Bekende Goodwoods se kleurvolle herlewing

Bekende Goodwoods se kleurvolle herlewing

Met winter om die draai het Engeland nou weer na sy grys en ellendige ‘moddereiland’-tydperk teruggekeer. As ek terugkyk, is dit moeilik om te glo dat ek die glorieryke Goodwood – bedek in herfssonlig – slegs ’n paar maande gelede bygewoon het. Die jaarlikse...

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2018 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die vreemde met ons deel. Veral ook dankie aan almal wat in 2018 bygedra het om Wêreldwyd ʼn sukses te maak. Dankie vir elkeen wat ons...

Waar om die beste Kersplekke in Londen te vind

Waar om die beste Kersplekke in Londen te vind

Dit is die wonderlikste tyd van die jaar in die wonderlikste stad in die wêreld. Ja, Kersfees is voor Londen se deur. Van buitelugysskaats tot party van die mees ryk versierde geboue wat jy jou kan verbeel, doen niemand Kersfees soos die Londenaars nie. Sou jy nou of...

Kersfees kom vroeg in Amerika

Kersfees kom vroeg in Amerika

Kersfees kom vroeg in Amerika. Om die waarheid te sê, die dag ná Halloween. Net mooi op 1 November prop die Amerikaners die opblaasspoke in hul voortuine se elektriese verlengkoorde uit, blaas dit af en pak dit weg op die solder. Dan sit hulle summier af winkel toe...

Kersfees in New York

Kersfees in New York

Deur Dirk Scheepers Kersfees in New York is ’n hengse affêre. Geen uitgawe word gespaar om elke woonstel en winkel met liggies en kersbome te versier nie. Op amper elke straathoek is daar ’n persoon wat klokke lui om geld vir die Salvation Army in te...

Geseënde Kersfees vanuit Nieu-Seeland

Geseënde Kersfees vanuit Nieu-Seeland

Dit is al weer sulke tyd! Ek kan nie glo ons is al aan die einde van die jaar nie. Dit voel asof ek laas Kersfees se boom nou net opgepak en die Kersversierings in die boks gebêre het… Hierdie jaar is ons nou al 14 jaar in Nieu-Seeland en ek onthou dat ons al op...

Onderneming in die Kollig: Bushman’s Grill

Onderneming in die Kollig: Bushman’s Grill

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans en amper so lekker soos ’n tjoppie op die vuur. Hier kan jy eg Suid-Afrikaanse produkte soos biltong, braaivleis, koeksisters en selfs ’n lekker melktert in jou omgewing opspoor. Elke week kies ons by Wêreldwyd een van...

Kersfees in Dublin

Kersfees in Dublin

Kersfees in Dublin is seker van die mooistes wat ek al ooit beleef het. Omtrent elke liewe straat is ’n wonderland van Kersliggies met al die bome, geboue en lamppale wat skitter. Op elke hoek is daar massiewe Kersbome wat van die grond af tot heel bo skitter. Dis...

Egte Suid-Afrikaanse vleisdisse en hul stories

Egte Suid-Afrikaanse vleisdisse en hul stories

Dit is geen geheim dat Suid-Afrikaners lief is vir hul vleis nie. Dié realiteit is al so ver gevorder dat Suid-Afrikaanse mans soms spottend na hoendervleis as die groente op hul bord verwys. Die verskynsel van ’n voorliefde vir vleis is egter nie ’n nuwe ding nie....

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest