Wêreldwyd Blog

Waar kom ons liefde vir boeretroos vandaan?

Waar kom ons liefde vir boeretroos vandaan?

Die onlangse oplewing van koffieroosterye en die ontwaking van koffiespesialiste in Suid-Afrika het die aandag gevestig op Afrikaners se voorliefde vir ʼn koppie sterk koffie. Dit is nie ʼn nuwe verskynsel nie. Ons kulturele band met dié donker brousel het alreeds in...

Besigheid in die Kollig: Oolfant.com

Besigheid in die Kollig: Oolfant.com

Wêreldwyd se eie-in-sy-soort Wêreldgids is daar om Suid-Afrikaners in die buiteland bewus te maak van Suid-Afrikaanse besighede in hul omgewing. Elke week kies Wêreldwyd een van die besighede van die Wêreldgids af wat ons oog gevang het en wie ons dink 'n plekkie in...

Tien wenke om vals nuus te identifiseer

Tien wenke om vals nuus te identifiseer

Teen die spoed wat sosiale media ontwikkel is die volgende wenke nuttig om valse nuus aanlyn te identifiseer. Doen die navorsing voordat jy volgende keer te vinnig die deel knoppie druk. 1. Kyk na die visuele voorkoms van die webtuiste. Lyk die webtuiste, foto’s en...

Besigheid in die Kollig: De Afrikander Handelshuis

Besigheid in die Kollig: De Afrikander Handelshuis

Wie is De Afrikander Handelshuis (D.A.H)?  De Afrikander Handelshuis is die grootste Afrikaanse aanlynwinkel.  Hoe het D.A.H begin? D.A.H is in 2013 by ’n koffiewinkel in Magnoliadell in Pretoria begin. Meer en meer jongmense het met “New York” in plaas van “Pretoria”...

St. Dunstan-in-die-Ooste

St. Dunstan-in-die-Ooste

Die idee van ’n geheime tuin betower mense al eeue lank. Kan jy glo dat daar só ’n tuin in die middestad van Londen is? ’n Klein eilandjie van vrede in die hart van een van die wêreld se woeligste stede. In Junie 2018 het my Londense gasvrou, Bronwen Thomas, belowe om...

Uit en Tuis met Alecia Meiring

Uit en Tuis met Alecia Meiring

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Alecia Meiring wat in Ulsan, Suid-Korea woon. Vertel ons meer van jouself en waar jy woon. Ek is Alecia Meiring, ’n 23-jarige...

Besigheid in die Kollig: Brooklyn Biltong

Besigheid in die Kollig: Brooklyn Biltong

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. So eg Suid-Afrikaans soos pannekoek by die kermis en braai op 'n Saterdagaand. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs,...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest