Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Lesersbrief: “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

Lesersbrief: “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

Hennie Ebbers skryf aan AfriForum Wêreldwyd: Vandag wil ek graag reageer op die artikel “Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”.  Uit my eie ondervinding as emigrant in 1981, kyk ek met heel ander oë na kinders en kleinkinders wat ver weg woon. Toe ons uit...

Onderneming in die Kollig: The Braai Drum Company

Onderneming in die Kollig: The Braai Drum Company

Daar is niks wat by die geurige rook van ’n Suid-Afrikaanse braai kom nie. Dié week se kollig val op The Braai Drum Company wat dit vir ons mense in Dubai moontlik maak om die braaitradisie voort te sit. Braaidag is om die draai en ons wil dit graag vir al ons...

Eerste Afrikaanse Bybelvertaling negentig jaar gelede bekendgestel

Eerste Afrikaanse Bybelvertaling negentig jaar gelede bekendgestel

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus herdenk ons jaarliks Afrikaanse Taaldag, met verwysing na die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875. Die GRA se strewe was om Afrikaans tot volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te ontwikkel, maar agter...

Onderneming in die Kollig: True Prue

Onderneming in die Kollig: True Prue

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die voedselbedryf. True Prue bied kookklasse in Engeland aan. Prue Leith is ’n Suid-Afrikaanse restaurateur, sjef, spysenier, televisie-aanbieder/omroeper, joernalis, kosskrywer en romanskrywer wat in Londen woon. Buiten vir...

Entrepreneurskap: die vonk wat nodig is vir ʼn vuisvoos ekonomie

Entrepreneurskap: die vonk wat nodig is vir ʼn vuisvoos ekonomie

Entrepreneurskap is lank nie meer net ʼn gonswoord wat deur ekonome en toekomsbeplanners gebruik word as ʼn moontlike antwoord op Suid-Afrika se ekonomiese probleme nie. Vandag is entrepreneurskap, en die potensiaal wat daaraan gekoppel word, ʼn dinamiese dryfveer van...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Internasionale Moedertaaldag 2023

Internasionale Moedertaaldag 2023

Deur Alana Bailey Jaarliks word Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie gevier. Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) het dié datum gekies ter herdenking aan 21 Februarie 1952, toe Bengaalse studente in opstand...

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Alida Jacobs is ʼn trotse Fontie wat via die e-leeropsie vanuit verskeie lande by Akademia studeer. Alida Jacobs, ’n 21-jarige student, studeer tans vir die graad BCom (Ondernemingsbestuur) deur middel van die nauurse afstandsmodel by Akademia. Sy het in Bloemfontein...

Lekker Liewe Heksie-stories

Lekker Liewe Heksie-stories

’n Leesboek-omnibus Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees en boeke ontdek. Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van...

Stories so in Ilze se kraal

Stories so in Ilze se kraal

deur Christa Steyn-Bezuidenhout Ilze Nieuwoudt, publikasiebestuurder by Kraal Uitgewers en ma van twee, meen sy is nie skaam daaroor om te erken dat sy eintlik ’n “groot nerd”’ is nie. Dié borrelende donkerkop het Joernalistiek by die Universiteit van Pretoria studeer...

Heenkoms – ’n Afrikaanse digbundel vanuit die noorde

Heenkoms – ’n Afrikaanse digbundel vanuit die noorde

Met emigrasie uit Suid-Afrika wat ’n kenmerk van ons tyd is, is daar ’n groeiende hoeveelheid Afrikaanse publikasies uit die pen van tydelike en permanente emigrante self, maar ook mense wat in Suid-Afrika bly en deur die tema aangegryp word. ’n Voorbeeld in dié...

AfriKinders: Gesondheid uit die grond uit

AfriKinders: Gesondheid uit die grond uit

Gesondheid uit die grond uit is ’n kosprogram wat aangebied word deur twee jong, energieke tieners wat van ’n gesonde leefstyl hou. Hulle leer jou in hul eie kombuis hoe om gesonde kos voor te berei. Daar is ook ’n dieëtkundige wat jou vertel hoekom die kos wat...

Natuurhoekie – Ontmoeting met ’n luiperd

Natuurhoekie – Ontmoeting met ’n luiperd

“Laat een middag kyk ’n luiperd naby die Malelanehek in die Nasionale Krugerwildtuin reg vir die kamera terwyl sy water drink ...” Só skryf André oor die ervaring van hom en sy vrou, Katie, toe hierdie beeldmateriaal verfilm is. Hy verwonder hom aan die manier waarop...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Impi Brewers

Onderneming in die Kollig: Impi Brewers

Dié week se kollig val op Impi Brewers in Australië. Impi Brewers is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...

Die groot storie van die Groot Gat

Die groot storie van die Groot Gat

Deur Ilze Nieuwoudt Die naam Colesberg-koppie beteken moontlik vir die meeste van Suid-Afrikaners vandag nie veel nie, maar sê net “die Groot Gat” en almal weet dadelik waarvan jy praat. Hierdie plek is veel meer as net ʼn gat in die aarde. Kimberley en die gat het ʼn...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest