Vermaak

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

Hoe vier jy Kersfees in die buiteland?

Hoe vier jy Kersfees in die buiteland?

AfriForum Wêreldwyd wil Kersfees vanjaar onvergeetlik maak. Kersfees is om die draai en ons wil soos die vorige jare by jou hoor hoe dit gevier word in die land waar jy jouself bevind. Is daar interessante Kersgewoontes en -tradisies?Geniet jy steeds ’n tradisionele...

Natuurhoekie – Nuwe pelargoniumspesie ontdek

Natuurhoekie – Nuwe pelargoniumspesie ontdek

Deur Alana Bailey Dit gebeur nie elke dag dat ’n nuwe dier- of plantspesie ontdek word nie. In Suid-Afrika met ons groot verskeidenheid fauna en flora, is dit egter nie ongekend dat so ’n ontdekking aangekondig word nie. Vandeesmaand was weer die geval toe...

Reisversekering: ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien

Reisversekering: ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien

Wanneer jy ’n reis beplan, is noodsaaklikhede seker die belangrikste om in te pak. Behalwe vir klere, selfoonlaaiers en toiletware is ’n goeie reisversekeringsplan ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien! ’n Reisversekeringsplan dek die risiko van onverwagte situasies...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest