Wêreldwyd Blog

Wenke om met kinders oorsee te reis

Wenke om met kinders oorsee te reis

Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke wat vir jou gemoedsrus sal verseker: Maak seker jy het dié dokumentasie byderhand Die...

Internetvondse vir April

Internetvondse vir April

Die Wêreldwyd Wêreldgids is so lekker soos pannekoek by ’n kerkbasaar, so noodsaaklik soos biltong by ’n rugbywedstryd en so maklik soos pap en sous by ’n braai. Hier is ons vyf oulike ondernemings vir April. As jy dink jou besigheid hoort op hierdie lys moet jy...

’n Brief van ’n boer se vrou

’n Brief van ’n boer se vrou

Hierdie brief het oorspronklik op Maroela Media verskyn op 23 Maart 2018. Die skrywer verkies om anoniem te bly, ter wille van haar en haar gesin se veiligheid Ek het vir ’n lang tyd vreeslik met myself geworstel oor of ek hierdie brief moet skryf of nie... Of ek dalk...

Uit en Tuis met Estia Sales

Uit en Tuis met Estia Sales

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat in die buiteland woon of daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Estia Sales wat in Darwin in die noorde van Australië woon. Julle het vir twee en ’n half jaar in Engeland gewoon voor julle na...

Uit en Tuis met Matthew Doms

Uit en Tuis met Matthew Doms

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon en werk, of mense wat voorheen in die buiteland gewoon en gewerk het. Dié week gesels ons met Matthew Doms, wat in Noorweë woon. Vertel ons meer van jouself en waar jy woon? Ek het in...

Towerpaleis

Towerpaleis

Ek is gek oor die sneeu wat dié week in ons dorpie en by Hampton Court-paleis geval het. Dit was ekstra spesiaal om my gunstelingpaleis toe onder die sneeu te sien. Ek was meegevoer! “Die eerste sneeuvlaag is nie net ’n gebeurtenis nie, dis ’n towergebeurtenis. Jy...

Uit en Tuis met Larochelle Potgieter

Uit en Tuis met Larochelle Potgieter

Uit en Tuis is die rubriek waar ons met mense gesels wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Larochelle, wat vir twee jaar in Amerika as au pair gewerk het. Waar het jy gewoon en waarom juis daar? Ek het in Chicago,...

Onteiening sonder vergoeding

Onteiening sonder vergoeding

Ons het beslis ’n koue winter agter die rug, maar vir alle belangstellende Suid-Afrikaners oorsee was die felste tornado die parlement se besluit om die mosie te aanvaar om grond sonder vergoeding te onteien. My wêreldwye opname toon dat een uit elke drie...

Moedertaaldag: ʼn Brief uit Duitsland

Moedertaaldag: ʼn Brief uit Duitsland

Alexander Mickel se brief word gepubliseer net soos hy dit aan Maroela Media gestuur het. Die brief is nie geredigeer of teksversorg nie. –Red   Liewe vriende van Afrikaans Dis Moedertaaldag en ʼn heerlike geleentheid om aan my Maroela-brief te herinner wat ʼn jaar...

Afrikaans is Lekker 2018

Afrikaans is Lekker 2018

Afrikaans is Lekker is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse konsert wat in Australië en Nieu-Seeland gehou word. Die Suid-Afrikaanse byeenkoms word aangebied deur South African Events. South African Events is bekend vir die reël van Suid-Afrikaanse geleenthede in Australië,...

Internetvondse vir Februarie

Internetvondse vir Februarie

Wêreldwyd se Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies in jou omgewing kan doen. Biltong, Ouma-beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid-Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog vele meer word op Wêreldwyd se Wêreldgids van Suid-Afrikaanse...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest