Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Onderneming in die Kollig: Scenic Air Safaris

Onderneming in die Kollig: Scenic Air Safaris

Hierdie week se kollig is op Scenic Air Safaris. Scenic Air Safaris is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op...

Taal tel 6 – Die de Stadlers: skeppers in ’n rivier van woorde

Taal tel 6 – Die de Stadlers: skeppers in ’n rivier van woorde

Deur Alana Bailey ’n Huishouding waar Afrikaans letterlik geleef word, is dié van Leon en Amanda de Stadler. Leon is ’n afgetrede hoogleraar (Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch) en stigterdirekteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum....

Onderneming in die Kollig: Adèle Croucamp Fotografie

Onderneming in die Kollig: Adèle Croucamp Fotografie

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die kreatiewe bedryf. Adèle Croucamp Fotografie bied fotografiedienste in Oostenryk. Adèle Croucamp Fotografie is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die...

Vandag eer ons die taalmakers

Vandag eer ons die taalmakers

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) tydens ’n vergadering in die Paarl gestig. Die stigterslede was C.P. Hoogenhout, D.F. du Toit (alias Oom Lokomotief), S.J. du Toit, A. Ahrbeck, S.G. du Toit, G. Malherbe, D.F. du Toit...

Die vreemdste dinge om aan gewoond te raak in die buiteland – Deel 2

Die vreemdste dinge om aan gewoond te raak in die buiteland – Deel 2

Ons het onlangs vir ons vriende in die buiteland gevra wat was die vreemdste om aan gewoond te raak in die buiteland. Ons het vreeslik baie antwoorde gekry. Hier is die 14 vreemdste dinge om aan gewoond te raak in die buiteland volgens ons AfriForum Wêreldwyd-vriende....

Tibbie Steyn: Heldin én volksmoeder

Tibbie Steyn: Heldin én volksmoeder

Op 5 Maart 1865 is ’n vrou gebore wat deur haar ondersteuning aan haar man én haar eie formidabele ywer as een van Suid-Afrika se “uitnemendste volksheldinne” vereer is. Rachel Fraser – beter bekend onder haar getroude van as Tibbie Steyn – was die eggenote van die...

AfriForum by die VN: Deurbrake, insigte en perspektief

AfriForum by die VN: Deurbrake, insigte en perspektief

Deur Ernst van Zyl AfriForum het in 2023 sy internasionale bewusmakingsveldtog by die Verenigde Nasies (VN) voortgesit. Net soos ons 2022-besoek aan die VN, was hierdie veldtog ook veelsydig en meerdoelig. Die VN se Komitee vir die Beëindiging van Rassediskriminasie...

24 Januarie – Internasionale Onderwysdag

24 Januarie – Internasionale Onderwysdag

Deur Alana Bailey In 2018 is 24 Januarie deur die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies tot Internasionale Onderwysdag verklaar. Soos met alle datums met ’n internasionale tema, is die doel hiermee om bewusmaking te skep oor aktuele sake op die terrein van...

Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding

Sol-Tech betree nuwe era met toevoeging van IT-opleiding

Sol-Tech kondig met trots aan dat die instelling in 2023 sy opleidingsaanbod vergroot deur inligtingstegnologie-opleiding by die bestaande ambagsopleiding te voeg.  Sol-Tech spits hom sedert 2007 daarop toe om gehalte ambagslui aan die industrie te lewer. Volgens...

Afrikaans is Lekker 2023: Australië en Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker 2023: Australië en Nieu-Seeland

Afrikaanse vermaak op pad Australië en Nieu-Seeland toe! Kom geniet vir Appel, Ricus Nel en Bok van Blerk saam met AfriForum Wêreldwyd en South African Events.  AfriForum Wêreldwyd tree weer as hoofborg vir die Afrikaans is Lekker 2023-toer in Australië en...

Na ’n plaas in Afrika

Na ’n plaas in Afrika

Deur Irma Joubert Die oudioboek vir Na ’n plaas in Afrika is nou hier beskikbaar: http://ow.ly/ve2H50GbUbN In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na...

50 liedjies wat jou hart laat warm klop vir Afrikaans

50 liedjies wat jou hart laat warm klop vir Afrikaans

Daardie liedjie wat onmiddellik ’n glimlag op jou gesig sit... of die liedjie wat jou voete laat jeuk op ’n Vrydagaand. Dalk is dit die liedjie wat jou ’n traan laat pink. Hier is 50 liedjies wat ons Wêreldwyd-vriende se harte warm laat klop vir Afrikaans. “Tussen...

Natuurhoekie – Olifante by die Middelvlei-watergat

Natuurhoekie – Olifante by die Middelvlei-watergat

Olifante by die Middelvlei-watergat, suid van Mopani-ruskamp in die Nasionale Krugerwildtuin ding mee om water. Die grysgroen struik op die voorgrond is die Pechuel-Loeschea leubnitziae, bekend as die stinkbos of bitterbos. Dit is inheems aan Suid-Afrika en Namibië en...

Herontdek die lewe van die Leeu van die Wes-Transvaal

Herontdek die lewe van die Leeu van die Wes-Transvaal

Hy word bestempel as ’n Godsman, krygsman, patriot, praktiese leier en vreeslose vegter, maar vir die meeste mense sal Koos de la Rey verewig onthou word as die Leeu van die Wes-Transvaal. Die verhaal van die Leeu, sy lewe voor, tydens en ná die Anglo-Boereoorlog...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 9 November 2023

Kollig-nuusbrief: 9 November 2023

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Kollig-nuusbrief Klik hier om...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Uit en tuis: ’n e-pos uit Kelowna

Uit en tuis: ’n e-pos uit Kelowna

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Francois Nortje wat in Kelowna, Kanada woon. Hallo Francois, van waar in Suid-Afrika is julle en waarom het julle besluit...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest