Tuis

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie, het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Onderneming in die Kollig: Something From Home

Onderneming in die Kollig: Something From Home

Hierdie week se kollig is op Something From Home. Something From Home is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak...

Onderneming in die Kollig: stain_ART AND DESIGN

Onderneming in die Kollig: stain_ART AND DESIGN

Dié week val die kollig op stain_ART AND DESIGN in Nederland. stain_ART AND DESIGN is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun wat ’n produk of diens in Afrikaans kan lewer....

Uit en tuis met Wêreldwyd: Anuschka Hesse

Uit en tuis met Wêreldwyd: Anuschka Hesse

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Anuschka Hesse wat in Australië woon. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om oorsee te gaan woon? Ek is...

Onderneming in die Kollig: Unyoke

Onderneming in die Kollig: Unyoke

Dié week val die kollig op Unyoke in Nederland. Unyoke is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland wat ’n produk of diens in Afrikaans kan lewer, te ondersteun. Lees meer oor Unyoke. Ek is...

Uit en tuis: ’n e-pos uit België

Uit en tuis: ’n e-pos uit België

Uit en tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon of werk, of daar gewoon en gewerk het en weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Lalita Buchler...

Is hierdie woorde eenders of anders?

Is hierdie woorde eenders of anders?

Deur Alana Bailey Hierdie week het dit sowaar in Johannesburg en aan die Oos- en Wes-Rand gesneeu en gekapok. Mense het dit terdeë geniet en foto’s en video’s hot en haar versprei. Saam met die sneeu, het daar ook ’n debat neergedaal, naamlik oor of daar ’n verskil...

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al.

Akademia brei uit met kortkursusplatform, Akademia et al.

Akademia het op 18 Oktober 2022 tydens ʼn bekendstellingsfunksie by Leriba in Centurion die nuus bekendgemaak dat die instelling ʼn opwindende kortkursusplatform genaamd Akademia et al. van stapel stuur. Akademici, bekende sakelui en vriende van Akademia het die funksie...

Die Kaplyn ’n nuwe musiekblyspel op AfriForum Teater se planke

Die Kaplyn ’n nuwe musiekblyspel op AfriForum Teater se planke

AfriForum Teater verwelkom binnekort nog ’n nuwe musiekblyspel: Die Kaplyn. Die Kaplyn is ’n AfriForum-produksie wat in samewerking met Inhoud Huis Musiek aangebied word. Die rolverdeling spog met bekende name in die musiek- en teaterbedryf soos Johan Vorster, Ilan...

Perdekrag: Episode 6

Perdekrag: Episode 6

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram... in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring... Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste...

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

In hierdie boek sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer...

Natuurhoekie – Langtone en ander watervoëls

Natuurhoekie – Langtone en ander watervoëls

Dit is jagseisoen ... kyk net hoe vaardig die grootlangtoon (Actophilornis africanus) en die dwerglangtoon (Microparra capensis) kos soek by Lake Panic, naby Skukuza in die Nasionale Krugerwildtuin. ’n Swartriethaan (Zapornia flavirostra) en ’n groenrugreier kan ook...

Kraal Kleinspan – nuwe kinderreeks vir jong lesers bekendgestel

Kraal Kleinspan – nuwe kinderreeks vir jong lesers bekendgestel

Deur Ilze Nieuwoudt Jong lesertjies kan maar naderskuif, want Kraal Uitgewers se nuwe reeks kinderboeke beloof om propvol leespret te wees. Kraal Kleinspan is pas bekendgestel en het die eerste drie boeke (sien kassies) in dié reeks is nou op die rak. In dié reeks...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wenke om met kinders oorsee te reis

Wenke om met kinders oorsee te reis

Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke wat vir jou gemoedsrus sal verseker: Maak seker jy het dié dokumentasie byderhand Die...

Onderneming in die Kollig: Mama Beskuit

Onderneming in die Kollig: Mama Beskuit

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die bak- en spyseniersbedryf. Niks bring heimwee terug soos ’n lekker koppie boeretroos en beskuit nie. Mama Beskuit bring ordentlike beskuit na Nederland. Mama Beskuit is gratis op AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids gelys....

Emigrante moet na hul geestesgesondheid omsien vóór hulle verhuis

Emigrante moet na hul geestesgesondheid omsien vóór hulle verhuis

Deur Charl Fourie Niemand sal my ooit oortuig dat emigrasie maklik is nie. Ek weet, want ek het dit ook gedoen. Emigrante ondervind dikwels uitdagings om in hul nuwe lande aan te pas. Hulle moet ’n gevoel van afskeid van Suid-Afrika, hul vriende en familie te bowe kom...

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Met hierdie artikel fokus ek op nie-stinkryk afgetrede Suid-Afrikaners van 70 jaar en ouer uit die middelklas wat voldoen aan die Australiese vereistes om ’n Australiese permanente verblyfvisum te kan bekom omdat die meerderheid van hul kinders Australiese permanente...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest