Blogs

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wenke om met kinders oorsee te reis

Wenke om met kinders oorsee te reis

Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke wat vir jou gemoedsrus sal verseker: Maak seker jy het dié dokumentasie byderhand Die...

Onderneming in die Kollig: Mama Beskuit

Onderneming in die Kollig: Mama Beskuit

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die bak- en spyseniersbedryf. Niks bring heimwee terug soos ’n lekker koppie boeretroos en beskuit nie. Mama Beskuit bring ordentlike beskuit na Nederland. Mama Beskuit is gratis op AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids gelys....

Emigrante moet na hul geestesgesondheid omsien vóór hulle verhuis

Emigrante moet na hul geestesgesondheid omsien vóór hulle verhuis

Deur Charl Fourie Niemand sal my ooit oortuig dat emigrasie maklik is nie. Ek weet, want ek het dit ook gedoen. Emigrante ondervind dikwels uitdagings om in hul nuwe lande aan te pas. Hulle moet ’n gevoel van afskeid van Suid-Afrika, hul vriende en familie te bowe kom...

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Met hierdie artikel fokus ek op nie-stinkryk afgetrede Suid-Afrikaners van 70 jaar en ouer uit die middelklas wat voldoen aan die Australiese vereistes om ’n Australiese permanente verblyfvisum te kan bekom omdat die meerderheid van hul kinders Australiese permanente...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest