Wêreldwyd Blog

Russiese studente sien toekoms vir Afrikaans

Russiese studente sien toekoms vir Afrikaans

"Afrikaans is ’n pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word." Só meen Valentina Kim (22), een van ses Russiese studente wat Afrikaans as eerste en tweede addisionele taal aan die Lomonosof-staatsuniversiteit in Moskou...

München – Duitsland

München – Duitsland

Ich liebe Deutschland! Dit was my eerste besoek aan München, ’n stad wat ek nog altyd wou sien. En dit het my geensins teleurgestel nie. Uiteraard is die Marienplatz die eerste plek waarheen enige toeris gaan – die sentrale skakel waar toeriste mekaar ontmoet. As jy...

Kompetisie: Eg Suid-Afrikaanse produk

Kompetisie: Eg Suid-Afrikaanse produk

Hierdie eg Suid-Afrikaanse produk sal enige Suid-Afrikaner in die buiteland huis toe laat verlang. Raai watter gunsteling Suid-Afrikaanse produk in die foto verskyn en staan ʼn kans om ʼn Takealot geskenkbewys ter waarde van R500 te wen. Stuur asseblief antwoorde aan...

Fanie Os Oppie Jas – Vlaandere

Fanie Os Oppie Jas – Vlaandere

Voordat ek my hier in die Wilde Ooste kom vestig het, was ek vir vyftien jaar lank ’n inwoner van die hoofstad van Haar Majesteit se koninkryk. En laat ons nie doekies omdraai nie – Londen hét sy kwota nadele gehad. Dit was oorbevolk, die lug was gedurig die kleur van...

Fanie Os Oppie Jas

Fanie Os Oppie Jas

Fanie wie? (Bietjie meer oor Fanie  van der Merwe– soos dit op sy webblad verskyn.) Volgens die Successful Blogging for Dummies behoort ek hiérdie spasie te gebruik om, ter bekendstelling, die een en ander oor myself te verklap. Nou maar goed, as dit dan moet… Ek is...

Nuus van moddereiland – Pieter de Lange

Nuus van moddereiland – Pieter de Lange

Nuwe jaar, nuwe begin, altyd buitengewone dinge wat die aandag trek en die lewe interessant maak. Terwyl julle mense in die pragtige sonskynlande baie tyd en geleentheid het vir al julle lekker buitelug-goeters moet ons vinnig skarrel as daar net ’n teken van ’n flou...

Vir oumas met kleinkinders wat ver bly

Vir oumas met kleinkinders wat ver bly

“Hallo ouma se poppie! Jy het so groot geword. Kan julle my hoor? Ag nee, ek kan julle nie hoor nie.” Hierdie is maar net ‘n paar van die frustrasies wat oumas beleef wanneer hulle met kleinkinders kommunikeer wat ver bly. Nuwe tegnologie is soms ‘n gesukkel, maar...

Buys se brief aan Trump

Buys se brief aan Trump

Geagte aangewese president Trump Vergun my om u geluk te wens met u verkiesing. As medeburger van ons planeet, wil ek graag ʼn voorstel vir u buitelandse beleid te maak, al besef ek dat u dit nie te lese sal kry nie. Die onsekerheid wat gepaardgaan met ʼn...

Feesseisoen in die VSA

Feesseisoen in die VSA

As daar een ding is wat die Amerikaners goed doen, dan is dit partytjie hou. Ons dink óns doen dit goed? Asseblief. Hulle vat die koek … en die wyn en die bier en die brood en sommer die piekniekkos ook. Eerlikwaar, dit is een nasie wat wéét hoe om te eet. Hulle het...

’n Wit Kersfees in Kanada

’n Wit Kersfees in Kanada

Kersfees in Kanada is verseker anders as in Suid-Afrika. Dit is koud en gewoonlik wit gesneeu. Die mense hier gaan heeltemal oorboord met ligte! In die tuine, teen die huise, in die bome en dan nog op opblaasfigure en figure wat uit hout gesny of met draad gevleg is....

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest