Blogs

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Erfenisdag 2023: Ken jou geskiedenis of word ’n slagoffer van onkunde

Erfenisdag 2023: Ken jou geskiedenis of word ’n slagoffer van onkunde

Deur Alana Bailey Met Erfenisdag wat pas verby is, is dit gepas om weer voorraadopname te neem oor hoeveel ons werklik van die verlede weet. Met rofweg net twee uit elke tien laerskoolkinders in die land wat met begrip kan lees, is die kommerwekkende waarheid dat baie...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Nederland

Uit en tuis: ’n e-pos uit Nederland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het en weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Carlien van Aardt Kotzé...

Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid neem vir hul erfenis

Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid neem vir hul erfenis

Op Erfenisdag is AfriForum se boodskap dat gemeenskappe self verantwoordelikheid moet neem vir die bewaring en bevordering van hulle erfenis. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, is die bewaring van erfenis nie ’n luukse nie, maar ’n...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest