Blogs

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Taal Tel 9 – Johan Roos en die RRB Bybelvasvra

Taal Tel 9 – Johan Roos en die RRB Bybelvasvra

Deur Alana Bailey Johan Roos is tans die president van die Rapportryerbeweging (RRB). Hy het die Rapportryers se vlagskipprojek, hulle jaarlikse Bybelvasvra, aan AfriForum bekendgestel. Hierdie inisiatief skep die geleentheid vir ’n groot getal Afrikaanse kinders om...

Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe die onderwysprofessie

Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe die onderwysprofessie

Deur dr. Maretha Steyn Wêreldonderwysersdag word op 5 Oktober gevier. Vanjaar se tema, soos toegedig deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco), is: “Die onderwysers wat ons nodig het vir die onderwys wat ons wil hê.”...

Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan

Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan

Deur Jeannie van Zyl Dit is nou maar wors – televisie, flieks en gesofistikeerde animasie is deel van ons kinders se leefwêreld. Die op-jou-vingerpunt beskikbaarheid via YouTube en ander stroomdienste is soveel anders as ons kinderdae, toe ’n mens moes wag...

Vir oumas met kleinkinders wat ver bly

Vir oumas met kleinkinders wat ver bly

Deur Adéle Changuion “Hallo, Ouma se poppie! Jy het so groot geword. Kan julle my hoor? Ag nee, ek kan julle nie hoor nie.” Hierdie is maar net ’n paar van die frustrasies wat oumas beleef wanneer hulle met kleinkinders kommunikeer wat ver bly. Nuwe tegnologie is soms...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest