Wêreldwyd Blog

Kinderheldin uit die Trek byna vergete

Kinderheldin uit die Trek byna vergete

Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans in 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale...

Onderneming in die Kollig: The Whelan

Onderneming in die Kollig: The Whelan

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos kerrie en rys by ’n kerkbasaar. Van biltong en braai tot dokters en motorwerktuigkundiges – hier skep ons ’n netwerk van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland. Elke week kies Wêreldwyd een van die...

’n Netwerk wat vir jou werk

’n Netwerk wat vir jou werk

Die grootste uitdaging wat meeste Suid-Afrikaners in die buiteland in die gesig staar is om nuwe mense te leer ken en beter aan te pas. By Wêreldwyd het ons al baie geskryf oor maniere hoe jy kan aanpas deur kontak met jou familie en vriende in Suid-Afrika te behou,...

Avonture met die uilskuikens

Avonture met die uilskuikens

“Het Suid-Afrikaners in die vreemde baie avonture met wildlewe?”, wonder ek toe ek video’s van die tragiese gebeure tydens die brande in Australië bekyk, en ook foto’s van ’n vriend op Whatsapp sien wie se paaie in Londen met ’n vos gekruis het. As ek aan verlede jaar...

Onderneming in die Kollig: Biltong & Bangers

Onderneming in die Kollig: Biltong & Bangers

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos biltong, braaivleis en rugby op ‘n Saterdagmiddag. Hier het ons ‘n mengelmoes van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland wat verskeie dienste verskaf. Daar is kerke wat dienste in Afrikaans aanbied,...

Inheemse bome bied die beste koelte

Inheemse bome bied die beste koelte

Deur Johan Nortje Die gekerm van bande op sement weerklink deur die parkeerterrein. Aan beide kante van die laan skyn ry op ry rooi liggies bo motors. Ek sien my weerkaatsings in ’n paneelwa se ruit. Die rustelose slaap van die vorige twee aande begin sy tol eis. Die...

Die groot storie van die Groot Gat

Die groot storie van die Groot Gat

Die naam Colesberg-koppie beteken moontlik vir die meeste Suid-Afrikaners vandag nie veel nie, maar sê net “die Groot Gat” en almal weet dadelik waarvan jy praat. Hierdie plek is veel meer as net ’n gat in die aarde. Kimberley en die gat het ’n roemryke geskiedenis en...

Nuwe jaar, nuwe dinge

Nuwe jaar, nuwe dinge

Om ’n voorneme aan die begin van ’n nuwe jaar te maak kan netsowel ’n nuwejaarsvoorneme op sy eie wees – en ’n suksesvolle een daarby! Elke jaar, so te sê klokslag, dink die meeste mense aan die veranderinge wat hulle in die nuwe jaar wil aanbring, of die tipe mense...

SA Braai-en-potjiefees in Richmond

SA Braai-en-potjiefees in Richmond

Ons doel is om tyd saam met ons mede-Suid-Afrikaners te spandeer, nuwe vriende te maak en hope pret te hê. Ons wil aan alle feesgangers 'n wonderlike, ontspannende en kultuurryke ervaring gee. Met hierdie in gedagte wil ons graag almal verwelkom, ongeag hoe naby of...

Onderneming in die Kollig: The Newt in Somerset

Onderneming in die Kollig: The Newt in Somerset

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos varsgebakte plaasbrood en makataankonfyt. Die Wêreldgids is ’n netwerk van Suid-Afrikaanse ekspats en hul ondernemings waar ander Suid-Afrikaners kan tuis voel en ou gunstelinge kan geniet in ’n nuwe omgewing. Elke...

Kersfees in Dublin 2019

Kersfees in Dublin 2019

Kersfees in Dublin is ’n tyd van liggies, speserye en Kerskore. Oral waar jy in die strate loop hoor jy gedurig Kersmusiek – meestal deur straatmusikante of kore wat blikskud en geld insamel vir liefdadigheid. Loop jy verby die winkels, ruik jy net kaneel, naeltjies...

Onderneming in die Kollig: Cape Dutch Braai and Bar

Onderneming in die Kollig: Cape Dutch Braai and Bar

Om in 'n nuwe land aan te pas is 'n uitdaging. Alles is anders en om uit te vind waar jy Suid-Afrikaanse produkte kan kry raak amper 'n soort avontuur, Wêreldwyd is hier om te help. Wêreldwyd se Wêreldgids is eie in sy soort, hier kom Suid-Afrikaanse ondernemings van...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest