’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!
Op 8 Mei 2025 sal dit presies ’n honderd jaar wees wat Afrikaans al Suid-Afrika se amptelike taal is. Om hierdie besondere mylpaal te herdenk, word ’n feesjaar beplan wat op 8 Mei vanjaar (2024) gaan begin. Ons wil jou graag nooi om deel van die vieringe te wees. Met...
Stories – ons ankers in die lewe
Deur Alana Bailey Wêreldstorieverteldag word jaarliks op 20 Maart gevier. Dit werp die soeklig op die kuns en noodsaaklikheid daarvan om stories oor te vertel. Op dié dag word spesiale geleenthede vir soveel mense moontlik geskep om stories deur die dag en nag in...
Natuurhoekie – Kyk fyn vir die dolfyn!
Deur Alana Bailey Haai- en walviskyk is deesdae gewilde toeriste-aktiwiteite, maar dolfyne kom meer algemeen en volop langs die Suid-Afrikaanse kuslyn voor as walvisse en hulle sal daarom makliker gesien en bestudeer kan word. Hoewel daar baie soorte dolfyne in die...
Onderneming in die Kollig: Cape Reed International
Hierdie week se kollig is op Cape Reed International. Cape Reed International is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te...
Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne
Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Christina du Toit,...
Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis
Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...
STOP die BELA-wet!
STOP die BELA-wet. Die BELA-wetsontwerp deur komitee aanvaar. AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat deur die departement geboelie word. Die BELA-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan stroop om openbare skole se taal- en toelatingsbeleid...
AfriForum- en Tshwane-munisipaliteit-ooreenkoms lui nuwe era van gemeenskapsfederalisme in
’n Nuwe era van gemeenskapsfederalisme is vandag ingelui met die ondertekening van ’n unieke vyfjaarmemorandum van verstandhouding. Dié memorandum, wat vandag in ’n openbare park in Valhalla, Centurion, onderteken is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee
Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Afrikaans is Lekker 2024: Australië en Nieu-Seeland
Afrikaans is Lekker is ’n fees van Afrikaanse musiek en kultuur. Dit word aangebied deur South African Events in samewerking met AfriForum Wêreldwyd. Dit is die grootste byeenkoms ter viering van Afrikaanse musiek, kultuur en vermaak in Australië en Nieu-Seeland....
September se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Mosela en die drie koninkryke Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om...
Jo Black en Refentse bring Afrikaanse musiekgenot na Australië
Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaars Jo Black en Refentse gaan in Oktober vanjaar Australië behoorlik op horings neem in ’n reeks musiekvertonings wat in onder meer Brisbane en Perth aangebied gaan word. Dié konserte, aangebied deur South African Events en...
Die grootste Suid-Afrikaanse Boeremark in Saskatoon, Saskatchewan, Kanada
Deur Deirdre Norval Op Saterdag 29 Julie 2023 is die eerste en grootste Suid-Afrikaanse Boeremark ooit in Saskatoon, Saskatchewan Provinsie, Kanada, gehou. Die idee vir die mark het gekom van Deirdre Norval wat in 2013 saam met haar gesin na Rosetown, Saskatchewan,...
Augustus se snuffelrak vir die jongspan
Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pêlle,...
Volg ons op
Oops! We could not locate your form.
Wêreldwyd se
Wêreldgids
Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.
[show-map id='2']
Klik op ‘n land vir meer besonderhede