Wêreldwyd Blog

Europa – in of uit? – Pieter de Lange

Europa – in of uit? – Pieter de Lange

Die koorsagtige Brexit-debat Regoor die land, in restaurante, kroeë, kantore en treine, word die in- of uit-vraag openlik, gretig en dikwels angstig bespreek. Daar is eindelose spekulasie oor hoe huispryse, rentekoerse, die banksektor, sekuriteit, immigrasie, die...

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Grootwildjagter, wêreldreisiger, rugbykenner – jy hoef nie verder as die heel gemaklikste leunstoel in jou huis te gaan om al hierdie aspekte van jou persoonlikheid uit te leef nie. kykNET Internasionaal op ShowMax bied jou die geleentheid om ongekende avonture te hê...

Nymans – Haywards Heath in Wes-Sussex

Nymans – Haywards Heath in Wes-Sussex

Saterdag het ons die tuine en huis op Nymans gaan verken. Die huis en tuin is skouspelagtig en bied 'n wonderlike daguitstappie. Ek wens die son het geskyn vir my foto’s. - Ronel van Zyl Agtergrond A garden must combine the poetic and the mysterious with a feeling of...

Om op die strand te kan kamp – Oman: Al Sifah

Om op die strand te kan kamp – Oman: Al Sifah

Die voorreg om lukraak kamp op te slaan in Oman is steeds onwerklik. Ons het 'n hele strand vir onsself gehad die afgelope naweek. Die oseaan was pragtig, kalm en bedaard. Ons het ʼn wonderlike tyd op die strand gehad en ontspan asof ons op 'n twee week lange vakansie...

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

As jy nie meer heeltemal in voeling is met wat in die Afrikaanse kultuurlandskap aan die gang is nie, kan ShowMax jou op minstens twee maniere uithelp: Afrikaanse TV en films is tuis op ShowMax met kykNET Internasionaal, waar jy eksklusiewe toegang geniet tot die...

Skaapbraai in Kent

Skaapbraai in Kent

– Alana Bailey, AfriForum – 'n Tipies Suid-Afrikaanse toneel: agter 'n windskerm hang twee skape aan 'n spit. Die watertandgeur hang swaar in die lug. Die braaiers praat diep sake om die kole. Agter speel die kleinspan op skoppelmaaie, 'n wipplank en klimraam....

Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Dis vroegoggend en die stad is so wakker en besig asof dit nooit geslaap het nie. Toe ons by die mark aankom, word ons met glimlagte en nuuskierige kyke begroet. Chợ Gò Vấp (of Go Vap-mark) is vol plaaslike inwoners wat vars vrugte, vleis, vis, speserye en verskeie...

Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties besoek Australië en Nieu-Seeland in Junie 2016 vir vier optredes. Die gelukkige stede is Auckland, Brisbane, Melbourne en Perth. Die Heuwels Fantasties is ‘n Afrikaanse Pop Rock groep wat in 2008 gestig is en reeds baie sukses behaal het in Suid...

Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada. Die toer wat jy nie kan mis nie, met optredes in Toronto, Calgary en Vancouver. Ons gunsteling Afrikaanse kunstenaar was in 2014 in Amerika en Kanada waar hy ‘n reuse ontvangs gekry het. Op aanvraag besoek Steve weer Kanada en hierdie is die...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest