Wêreldwyd Blog

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

As jy nie meer heeltemal in voeling is met wat in die Afrikaanse kultuurlandskap aan die gang is nie, kan ShowMax jou op minstens twee maniere uithelp: Afrikaanse TV en films is tuis op ShowMax met kykNET Internasionaal, waar jy eksklusiewe toegang geniet tot die...

Skaapbraai in Kent

Skaapbraai in Kent

– Alana Bailey, AfriForum – 'n Tipies Suid-Afrikaanse toneel: agter 'n windskerm hang twee skape aan 'n spit. Die watertandgeur hang swaar in die lug. Die braaiers praat diep sake om die kole. Agter speel die kleinspan op skoppelmaaie, 'n wipplank en klimraam....

Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Die vriendelike mense van – Ho Chi Minh-stad

Dis vroegoggend en die stad is so wakker en besig asof dit nooit geslaap het nie. Toe ons by die mark aankom, word ons met glimlagte en nuuskierige kyke begroet. Chợ Gò Vấp (of Go Vap-mark) is vol plaaslike inwoners wat vars vrugte, vleis, vis, speserye en verskeie...

Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties in Australië en Nieu-Seeland

Die Heuwels Fantasties besoek Australië en Nieu-Seeland in Junie 2016 vir vier optredes. Die gelukkige stede is Auckland, Brisbane, Melbourne en Perth. Die Heuwels Fantasties is ‘n Afrikaanse Pop Rock groep wat in 2008 gestig is en reeds baie sukses behaal het in Suid...

Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada

Steve Hofmeyr in Kanada. Die toer wat jy nie kan mis nie, met optredes in Toronto, Calgary en Vancouver. Ons gunsteling Afrikaanse kunstenaar was in 2014 in Amerika en Kanada waar hy ‘n reuse ontvangs gekry het. Op aanvraag besoek Steve weer Kanada en hierdie is die...

Uit en Tuis rubriek – Mariza Ebersohn

Uit en Tuis rubriek – Mariza Ebersohn

Uit en Tuis is die rubriek waar ons gaan gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar nou weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Mariza Ebersohn...

Die Engvallei in Oostenryk – Alana Bailey

Die Engvallei in Oostenryk – Alana Bailey

Die Engvallei in Oostenryk is 'n ongerepte, afgeleë stukkie paradys, omring deur die Alpe. Dit kan per tolpad van Beiere af bereik word. Die rit daarheen is self ʼn belewenis met pragtige brûe, watervalle en bome alom. 'n Klein boeregemeenskap is in die vallei...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest