Wêreldwyd Blog

Verbreek die radiostilte – Finding Cloud Cuckoo Land

Verbreek die radiostilte – Finding Cloud Cuckoo Land

92 dae gelede het ons ons vaderland verlaat en op hierdie warrelwindreis deur Suidoos-Asië vertrek. As jy ons storie volg, sou jy agtergekom het dinge in Finding Cloud Cuckoo Land is maar 'n bietjie stil. Maar moenie kwel nie; dit is omdat ons ons gate uit geniet...

Uit en Tuis Rubriek – Groete uit Suidoos-Asië

Uit en Tuis Rubriek – Groete uit Suidoos-Asië

Uit en Tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar nou weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Conrad en Mareli...

Afrikaans is lekker 2016

Afrikaans is lekker 2016

Adam Tas, Anton Goosen, Steffie le Roux, en David Fourie in Australië en Nieu-Seeland. Kaartjies is beskikbaar. Belangrike datums: Brisbane 22 Oktober 2016 Sydney 23 Oktober 2016 Auckland 24 Oktober 2016 Adelaide 28 Oktober 2016 Perth 29 Oktober 2016 Melbourne 30...

Uit en Tuis – Die Beukes familie

Uit en Tuis – Die Beukes familie

Uit en Tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar nou weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Andre Beukes wat...

Week van de Afrikaanse roman

Week van de Afrikaanse roman

Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling. Het doel van deze campagne is om in...

Merkel se migrasiewaansin – Pieter de Lange

Merkel se migrasiewaansin – Pieter de Lange

Die Brexit Die afgelope paar weke het ek daarvan oortuig geraak dat ons net sowel kan stem om die Europese Unie (EU) te verlaat. In hierdie deel van Kent was daar ʼn duidelike verlaat-gevoel, miskien omdat dit is waar die grootste invloei van immigrante plaasvind. Die...

Julie gaan groot wees op ShowMax

Julie gaan groot wees op ShowMax

In Julie kan jy regsit vir 'n golf van vermaak met nuwe reekse en films op ShowMax! kykNET Internasionaal op ShowMax sal sorg dat jy beste buddies raak met Jack Parow, leer surf terwyl jy weer in liefde begin glo, noot hou saam met Bobby van Jaarsveld en die pad vat...

Uit en Tuis rubriek – Mariza Ebersohn

Uit en Tuis rubriek – Mariza Ebersohn

Uit en Tuis is die rubriek waar ons gaan gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar nou weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Mariza Ebersohn...

Makietie 2016 – SA Gemeente

Makietie 2016 – SA Gemeente

SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! Daar is ‘n opsie om die hele naweek te kamp en te fees; of om net Saterdag...

Europa – in of uit? – Pieter de Lange

Europa – in of uit? – Pieter de Lange

Die koorsagtige Brexit-debat Regoor die land, in restaurante, kroeë, kantore en treine, word die in- of uit-vraag openlik, gretig en dikwels angstig bespreek. Daar is eindelose spekulasie oor hoe huispryse, rentekoerse, die banksektor, sekuriteit, immigrasie, die...

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Geniet die beste van kykNET in die buiteland

Grootwildjagter, wêreldreisiger, rugbykenner – jy hoef nie verder as die heel gemaklikste leunstoel in jou huis te gaan om al hierdie aspekte van jou persoonlikheid uit te leef nie. kykNET Internasionaal op ShowMax bied jou die geleentheid om ongekende avonture te hê...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest