Wêreldwyd Blog

‘n Bittersoet Desember

‘n Bittersoet Desember

My geliefde skoonpa is skielik in Julie oorlede. In daardie stadium moes ons nog visums kry om in Suid-Afrika te gaan kuier, dus kon ons nie betyds daar kom om te groet en daar te wees vir die begrafnis nie. Net voor skoonpa se dood is ons genooi na die Desembertroue...

Onderwys en leesprestasies in Nederland

Onderwys en leesprestasies in Nederland

In Nederland is daar twee dinge wat my mateloos beïndruk. Die een is die groot aantal pragtige boekwinkels. Die ander is dat goeie of gewilde boeke skaars elders in die wêreld verskyn, of dit word in Nederlands vertaal. Tog sien ’n mens al minder mense wat byvoorbeeld...

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2019 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die vreemde met ons deel. Veral ook dankie aan almal wat in 2019 bygedra het om Wêreldwyd ʼn sukses te maak. Dankie vir elkeen wat ons...

Ons feestyd in Engeland

Ons feestyd in Engeland

Deur Anton van Zyl Dis sowaar al weer Kersfees. Die seisoen van welwillendheid het in 'n oogwink aangebreek, heeltemal te gou. Die jaar se geswoeg kom tot 'n einde en ons begin voorberei vir die seisoen van seën en rus. Die afgelope week of so het allerhande...

Hoe vier Suid-Afrikaners in die buiteland Kersfees?

Hoe vier Suid-Afrikaners in die buiteland Kersfees?

Somerkersfeeste in Suid-Afrika is 'n uitbundige kombinasie van seevakansies, familiekuiers en uithangetes. Dit maak nie saak of jou familie op Oukersaand of Kersoggend presente oopmaak en of julle groot ete 'n middag- of aandete is nie, Suid-Afrikaners weet hoe om...

Topses Afrikaanse produkte dié Kersfees!

Topses Afrikaanse produkte dié Kersfees!

Wat beplan jy om dié Kersfees te koop? In plaas van om ure in ’n winkelsentrum rond te stap op soek na die perfekte geskenk, kan jy vanjaar op www.afrikander.com topgehalte Afrikaanse geskenke koop! Of as jy juis daarvan hou om by die winkels uit te kom, kan jy die...

Kersfees in Kanada

Kersfees in Kanada

Cathy Kotzé Kersfees in Kanada is ’n betowerende belewenis! Kersvader woon nie verniet in die noorde van die land nie (aldus die Kanadese!) ... Boonop is Kanadese deur die bank Kersvader se helpers – veral as dit met die uitdeel van geskenke te make het. Die woorde...

Finansiële diensverskaffers in die buiteland

Finansiële diensverskaffers in die buiteland

Wêreldwyd se Wêreldgids het 'n lys van verskeie ondernemings in Suid-Afrikaanse besit in die buiteland. Hierdie ondernemings is nie beperk tot winkels wat Suid-Afrikaanse produkte verkoop nie, dit strek veel wyer as dit. Daar is ook finansiële diensverskaffers. Hier...

Bannelinge in ’n vreemde land   

Bannelinge in ’n vreemde land  

Die Anglo-Boereoorlog het sy letsels op ’n nasie gelos. Terwyl tienduisende vroue en kinders in konsentrasiekampe oor die hele land gestop is, is Boerekrygers op die slagveld afgemaai. Tussen 1900 en 1901 is nagenoeg 6 000 Boeresoldate gevange gehou op ’n verlate...

Garage Sales

Garage Sales

Deur Cathy Kotze ’n Paar emigrante kan bekostig om hulle hele huishouding saam na hulle nuwe tuiste te neem wanneer hulle emigreer, maar die meeste van ons moet voor begin. Gelukkig is daar “GARAGE SALES”. Hierdie tipiese Noord-Amerikaanse instelling is die redding...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest