Uit en tuis: ’n e-pos uit Malta
Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Renzo Harmse, wat...
Huisbouavonture in Nederland
Deur Alecia Odendaal Toe ek verlede jaar vir AfriForum Wêreldwyd geskryf het, was ons huis toe onder die stof, oë die meeste dae rooi gehuil (myne, nie my man s’n nie) oor ’n kamer wat nog in wording was terwyl my maag net elke dag groter geword het! Die goeie nuus is...
Onderneming in die Kollig: Boekwurm
Hierdie week se kollig is op Boekwurm. Boekwurm is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle...
Natuurhoekie – Rooiborsies en janfrederikke
Deur Alana Bailey In die dae toe ons nog Kerskaarte vir mekaar gepos het (en die Suid-Afrikaanse Poskantoor nog afgelewer het), was prentjies van rooiborsies nie ’n onbekende gesig nie. ’n Artikel beskryf hulle as klein voëltjies met groot persoonlikhede. Plaaslik is...
Bly só in voeling met Afrikaans, al is jy in die buiteland
Deur Alize Scholtz Dit kan moeilik raak om in voeling te bly met jou moedertaal wanneer jy jou in die buiteland bevind. Sit ’n Engelse eggenoot daarby en dit raak skielik baie uitdagend om jou Afrikaans lewendig te hou. Daarom deel ek hier ’n paar praktiese maniere...
Wat mis jy die meeste van Suid-Afrika en wat is die één ding wat jy wens jy in jou tas kon pak toe jy geëmigreer het?
AfriForum Wêreldwyd het onlangs die vraag aan ons Wêreldwyd-vriende gevra. Die meeste mense was dit eens dat hulle hul familie en vriende sou wou saamvat, aangesien die verlange vreeslik erg is. Ons het verder ’n lys opgestel van ’n paar ander dinge wat mense die...
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede nou nagenoeg 200 man sterk
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede – oftewel protospanne – het na afloop van die suksesvolle voltooiing van die tiende protospanopleidingskurus vandeesweek met 18 lede gegroei. Dit bring hierdie eenhede, wat die voorste linie van AfriForum-buurtwagte se...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is
Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Vasbyt Vyf: Die ontvoering
Deur Eleanor Lombard Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee...
Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis
Deur Troula Goosen Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italië en kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ’n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en...
AfriForumTV
AfriForumTV is uit die passie van ’n groepie kreatiewe filmmense ontwikkel. Die produksiespan van AfriForumTV skep nuwe stories en programme in Afrikaans. Hulle is passievol oor hul werk en beskou dit as kuns. Dit is verstommend hoe die produksiepan ’n konsep kan neem...
Afrikaanse vermaak op pad Australië en Nieu-Seeland toe
Kom geniet vir Appel, Ricus Nel en Bok van Blerk saam met AfriForum Wêreldwyd en South African Events. AfriForum Wêreldwyd tree weer as hoofborg vir die Afrikaans is Lekker 2023-toer in Australië en Nieu-Seeland op, omdat dit vir ons belangrik is dat ons mense in die...
Die spinnebotte slaan toe!
Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie...
Volg ons op
Oops! We could not locate your form.
Wêreldwyd se
Wêreldgids
Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.
[show-map id='2']
Klik op ‘n land vir meer besonderhede