Blogs

Nuwe jaar, nuwe dinge

Nuwe jaar, nuwe dinge

Om ’n voorneme aan die begin van ’n nuwe jaar te maak kan netsowel ’n nuwejaarsvoorneme op sy eie wees – en ’n...

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Dapper Media: Sint Helena-dokumentêr

Dapper Media: Sint Helena-dokumentêr

Dapper Media het op 11 Oktober 2020 ’n nuwe dokumentêr oor die Boerekrygsgevangenes van Sint Helena bekendgestel. Hierdie dokumentêr is ’n 20 minute avontuur saam met die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Adam Tas, AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel...

Natuurhoekie – Die vreemde verkleurmannetjie krokodil

Natuurhoekie – Die vreemde verkleurmannetjie krokodil

Two-V Productions se André en Kate plaas gereeld video’s van hulle ontmoetings met natuurlewe tydens hulle besoeke aan die Krugerwildtuin. Hierdie keer nooi hulle ons saam na Sunsetdam, naby Onder-Sabie-ruskamp, waar almal nuuskierig is oor ’n enorme krokodil met...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. COVID-19: Twee derdes van staat se besteding dalk...

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) se wynbemarkingsprojek, Die Wynboer, is op 22 Oktober 2020 by die Marianne-wynlandgoed in Stellenbosch bekend gestel. Die Wynboer is ’n aanlyn wynwinkel wat daarop gemik is om familieboerwyne teen kelderdeurpryse aan verbruikers...

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest