‘n Klein miertjie vind sy kragtige stem in hierdie kleurvolle boek wat daaroor handel daaroor dat niemand bloot op hulle voorkoms beoordeel moet word nie.

Dit is tyd vir die woud se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die woud is daar ’n nuwe deelnemer – ʼn klein miertjie. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan doen?

Manjifieke Mier

Claire Freedman

Peuterfiksie

Druknaam: LAPA

Ouderdom: 3+

9780799397093

R140,00

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest