Braaivleis, pap en wors is deel van ons Suid-Afrikaanse kultuur.

Nasionale Braaidag word jaarliks op Erfenisdag op 24 September gevier. Laat weet ons waar in die buiteland jy die lekkerste vleis of boerewors koop vir Braaidag en wen ’n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R1 000.

Stuur ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za.

  • Die kompetisie skop op 15 September 2017 af en loop op 25 September 2017 ten einde.
  • Die wenners sal op 28 September 2017 per e-pos en in Kollig aangekondig word.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest