Unieke Afrikaanse woorde en hul herkoms

Unieke Afrikaanse woorde en hul herkoms

Afrikaans soos ons dit vandag ken, het ontwikkel uit verskeie ander tale, hoofsaaklik Nederlands. Maar Afrikaans is deurspek met leenwoorde en byvoegings uit ander tale. Navorsing dui daarop dat daar verskeie dialekte van die taal gepraat is in die Kaap tussen 1800 en...
Wêreldgids in fokus – Verenigde Koninkryk

Wêreldgids in fokus – Verenigde Koninkryk

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos Creme Soda en NikNaks. Op die Wêreldgids kan Suid-Afrikaners in die buiteland uitvind waar hulle al hulle Suid-Afrikaanse gunstelinge kan kry. Dit bevat inligting oor ondernemings in Suid-Afrikaanse besit in 54...
Afrikaans – 10 suksesse in ons taal

Afrikaans – 10 suksesse in ons taal

Ons vier Afrikaanse Taaldag elke jaar op 14 Augustus, omdat die Genootskap van Regte Afrikaners op dié dag in 1875 tot stand gekom het om hulle vir Afrikaans as ’n eie taal te beywer. Afrikaans is ook die taal wat op een of ander wyse betrokke was by verskeie...
Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum

Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum

Die krisis wat ons vandag in die gesig staar, is dat 73% van jong Afrikaners  nie ’n universiteitskwalifikasie sal verwerf nie, en dat slegs 27% van jong Afrikaners universiteit toe gaan.  Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum fokus daarom op die verbreking...
Ons buurland – berei só voor vir jou besoek

Ons buurland – berei só voor vir jou besoek

Om na die buiteland te reis beteken nie altyd dat mens op ’n groot vliegtuig moet klim en ’n ure lange reistog moet aanpak nie. Soms kan dit so eenvoudig wees soos om in jou eie motor te klim en die lang pad aan te durf – veral as jy besoek aflê aan een van...
Vyf dinge om in Kuala Lumpur te doen

Vyf dinge om in Kuala Lumpur te doen

Verken die Perdana Botaniese Tuine Die Perdana Botaniese Tuine, ook bekend as Lake Gardens, is ’n entjie buite sentraal-Kuala Lumpur geleë, maar om ’n Grab-taxi soontoe te neem is beslis die moeite werd. Dié tuine beslaan ongeveer 92 000 hektaar (227 acres) en is ’n...

Pin It on Pinterest