Ons hoop julle is opgewonde want later hierdie week is Jo Black se tuiskonsert, eksklusief op Dapper Media beskikbaar,

Hierdie intieme akoestiese konsert gee jou die geleentheid om te hoor hoe die liedjies aanvanklik geklink het toe dit maar nog net minute oud was.

Teken dit aan in jou dagboek en maak ‘n knoop in jou oor, want hierdie een wil jy nie mis nie.

Kaartjies is nou beskikbaar teen slegs R99. Klik op hierdie skakel om jou kaartjie te koop https://bit.ly/JoBlackTK.

#DapperMedia #Tuiskonserte #JoBlack

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest