Leesvordering:

Dapper Media bied aan: Leah Tuiskonsert

Aug 13, 2020

Leah se tuiskonsert is nou beskikbaar op Dapper Media se webblad teen slegs R69 vir die hele gesin.

Klik hier: https://bit.ly/leahTK

Die konsert is beskibaar tot en met Maandag, 17 Augustus.

Lockdown het wel gemaak dat ons dinge ‘n bietjie anders kán doen… Welkom by my Dapper Media Tuiskonsert- rou, akoesties, organies en intiem, natuurlik met ‘n positiewe boodskap en heerlike bekende liedjies. Danny Smoke en Rochelle Rautenbach (ek noem hulle die ‘super siblings’!) begelei my in hierdie ongelooflike sielvolle vertoning, ek’s dankbaar vir die talent wat saam met my op jul skerms gaan wees.

Mag julle my hart sien en die musiek geniet soos ek dit geniet, – Leah

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Jy ken jou wêreld, maar nou wil Wêreldwyd jou leer ken

Jy ken jou wêreld, maar nou wil Wêreldwyd jou leer ken

Neem deel en WEN! Wêreldwyd, ’n inisiatief van die burgerregteorganisasie AfriForum, bied reeds die afgelope agt jaar ’n aanlyn tuiste vir Suid-Afrikaners wat hulself in die buiteland gevestig het. Dit is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die...

Wêreldgids in fokus – Nieu-Seeland

Wêreldgids in fokus – Nieu-Seeland

Foto: Esmarie Yssel Om in ’n nuwe land aan te pas, is ’n uitdaging. Wêreldwyd is hier om te help. Die beste manier om te verseker dat jy die beste jy kan wees in ’n nuwe omgewing is deur ’n netwerk te bou. Netwerke is nie net vir mense wat met ander wil sake doen nie;...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Pin It on Pinterest