Leesvordering:

Dapper Media bied aan: Pieter Koen tuiskonsert

Jun 18, 2020

Kom skud jou biscuit saam met Pieter Koen in die gemak van jou sitkamer. Skuif die koffietafel weg en trek jou dansskoene aan want jy gaan wil skoffel!

Hierdie tuiskonsert sal vanaf 17 Junie tot 22 Junie eksklusief op Dapper Media se webblad beskikbaar wees waar jy dit enige tyd op enige slimtoestel kan geniet. Kaartjies is slegs R69 vir die hele gesin.

*Kaartjie verkope maak op Woensdag, 17 Junie, oop.

Klik hier om jou kaartjie te koop: https://bit.ly/PierKoenTK

Kry jou dagboek, pen hom vas en koop jou kaartjies. Ek weet hierdie een gaan jou uitbowl!

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Dapper Media 2021

Dapper Media 2021

Deur Jeske van der Walt 2020 is verby en in ons truspieëltjie. Ons is dankbaar vir alles wat ons as span verlede jaar bereik het; vir al die harde werk, vasbyt, oëtoeknypoomblikke, genade, ondersteuning en saamwerkgeleenthede. Ons het in 2020 baie geleer en gegroei en...

Natuurhoekie – Die kordaat seekoeikalfie

Natuurhoekie – Die kordaat seekoeikalfie

Tydens ’n besoek van Two-V Productions se André en Kate aan die Krugerwildtuin het hulle hierdie seekoeikalf raakgeloop wat ’n waterbokbul by die Mesteldam naby Numbihek gejaag het. Die volgende oggend het Kate en André teruggegaan na die dam toe ... en daar was die...

Boekresensie: Emigreer of bly

Boekresensie: Emigreer of bly

Emigreer of bly is ’n vraag wat jy dalk al in jou kop gehad het of wat iemand jou al gevra het. Ek onthou in ’n onderhoud vir ’n vorige pos het dié vraag in die onderhoud opgekom, ek was nog altyd die "wat jy dink die beste vir jou is op ’n spesifieke tyd" persoon en...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Pin It on Pinterest