Die Heuwels Fantasties besoek Australië en Nieu-Seeland in Junie 2016 vir vier optredes. Die gelukkige stede is Auckland, Brisbane, Melbourne en Perth. Die Heuwels Fantasties is ‘n Afrikaanse Pop Rock groep wat in 2008 gestig is en reeds baie sukses behaal het in Suid Afrika. Na optredes in Nederland, Engeland en België, is hulle nou op pad na “downunder”. Maak seker dat jy hierdie nie mis deur sommer nou na www.southafricanevents.com te gaan vir jou kaartjies. Die toer word met trots deur Showmax / kykNET geborg.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd admin
Wêreldwyd admin

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest