Wêreldwyd het onlangs die voorreg gehad om saam met die gasvrye Van Wyk-gesin by ’n Suid-Afrikaanse winkel in Brisbane, Australië, te kuier. Terwyl ons aan koeksisters en Creme Soda gesmul het, het Henro en Lize die voor- en nadele van emigrasie met ons gedeel, insluitend die uitdagings om Afrikaanse kinders in Australië groot te maak. Klein Heine en Hailey het ook vertel dat drukkies oor Skype nooit so lekker sal wees soos om hul ouma en oupa in Suid-Afrika fisies te kan omhels nie. Kyk die video vir die volledige onderhoud.

Video krediet: Jhua-nine Wyrley-Birch 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest