COVID-19 het ons geleer dat daar baie dinge is waar sonder ons kan klaarkom, maar ons kan nie sonder kos klaarkom nie! Die finansiële en ekonomiese impak van COVID-19, word veral deur ons land se kwesbares gevoel. Die effek hiervan is astronomies. Ons is dankbaar dat Solidariteit Helpende Hand, AfriForum en Saai saam kon staan in hierdie tyd om voedsel te versprei aan dié wat dit die nodigste het. Ons sal bly vasstaan en saam staan in geloof! #Methart, #inkrag, #tothoop! Ons deel graag hierdie dokumentêr met julle!

Vir meer inligting oor projekte waarmee Helpende Hand besig is tydens die krisistyd, besoek gerus https://corona.org.za/helpende-hand/.

Om ‘n bydrae te maak besoek https://helpendehand.co.za/donasie/

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest