Leesvordering:

Gratis e-kuier met Riana Nel

Nov 3, 2020

Finesse wil jou as Suid-Afrikaner oorsee, bederf met ’n GRATIS kaartjie na RIANA NEL se e-kuier.

Riana deel meer oor haar pad met geloof en vertroue in God. Sy gesels met Liesel Krause-Wiid oor hoe God haar gebruik om mense te help en nog vele meer.

Kom lag, huil en kuier saam met ons!

Sy deel ook ’n akoestiese weergawe van HOU DIE HEMEL OOP wat jy beslis nie wil misloop nie!

Ons hoop jy kuier saam met ons AANLYN op Woensdag 18 November 2020. Aangesien daar net ’n sekere hoeveelheid kaartjies beskikbaar is, maak seker jy bespreek betyds.

 

Gebruik die kode OORSEE om jou GRATIS plek te bespreek, klik hier

 

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kinderboeke vir oud en jonk!

Kinderboeke vir oud en jonk!

Nuut op die rakke: Kinderboeke vir oud en jonk! Skerwe - Sally Partridge Ses vriende woon ’n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ’n musiekfees vir die partytjie...

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Ouma Mollie en die mensvreter Fanie Viljoen Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie...

Oom Paul, sy soldate en die plein

Oom Paul, sy soldate en die plein

Terwyl die storms oor die geskiedenis woed en betogers onlangs nog met spuitverf rondom Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria gedans het, staar dié ou staatshoof in stilte in die verte. Sy klipvoete staan dalk nou (nog) rustig op Kerkplein met sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest