Ekspatbelasting verander vanaf 1 Maart 2020: Hoe belasting op buitelandse vergoeding benader word
Daar is tans belastingvrystelling vir Suid-Afrikaners: Indien jy vir 183 dae of meer in die buiteland is met ten minste een reis van 60 agtereenvolgende dae (nie van toepassing op skeepspersoneel nie), dan is die buitelandse inkomste wat buite Suid-Afrika verdien is ingevolge Artikel 10(1)(o)(ii) van die Inkomstebelastingwet, 1962 (Wetno. 58 van 1962) van belasting … Lees meer Ekspatbelasting verander vanaf 1 Maart 2020: Hoe belasting op buitelandse vergoeding benader word
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit